Hy stap dan tot by die bestuurdersdeur van die voertuig voor hy die vuurwapen teen sy kop druk, ʼn skoot afgaan en hy op die grond neerval.
Alles vir Woensdag 4 Julie 2018
Nuuskommentaar: Kweek gronddiskoers kamers vol haat?
Gaan die openbare verhore wat nou landwyd plaasvind meer skade as goed aanrig? Die nuus hieroor is teenstrydig, maar dis duidelik dat dit die potensiaal inhou om gesindhede om te krap lank nadat die verhore plaasgevind het.
Resep: Groentekoekies
ʼn Heerlike en maklike bykos wat jy sommer in een baksessie kan maak!
SA vroue meer vatbaar vir voor- en nageboortedepressie
“Die hoë las van nageboortedepressie in Suid-Afrika is moontlik ʼn resultaat van vroue se blootstelling aan ʼn rits risikofaktore wat armoede, huishoudelike geweld en vigs insluit.”
Boek: ʼn Skerfie glas
In hierdie verhaalbiografie gaan soek Theron in ou kookboeke, aantekeninge, foto’s, herinneringe, albums, briewe en geslagsregisters na haar ouma Issie se storie.
Sokker: 24 lande se doppie geklink in Rusland
Nou bly daar net agt spanne oor.
Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker is die Ronde van 16 afgehandel en die Britse Formule Een Grand Prix (die tiende wedren van die seisoen) word Sondag op Silverstone gejaag.
Talle beseer toe taxi teen versperring bots
“Dié wat ernstig beseer is, is behandel met pynverligtingmiddels voor hulle na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas is vir mediese behandeling.”
Beweerde verkragter sterf in aanhouding
Gemeenskapslede het die man aangerand ná die beweerde voorval.
Vrystaatse gesin wreed aangeval, polisie soek dié man
Niemand is nog in hegtenis geneem ná ’n Vrystaatse gesin verlede maand wreed in hul huis aangeval is nie.
Gedagte vir die dag: Verklaar oorlog teen kommer
Kan al julle bekommernisse ’n enkele sekonde tot julle lewe toevoeg? Natuurlik nie! En as kommer nie eers sulke klein dingetjies kan regkry nie, wat is die nut van kommer oor groter dinge? (Lukas 12:25-26)