Nou sit ons voor die vuur en speel die vlamlig deur ons hare … Lees WEG Louw se gedig, “Stil aand”
Alles vir Woensdag 14 November 2018
Man doodgeskok by huis
“Die man is ondersoek maar daar was geen tekens van lewe nie en hy is op die toneel dood verklaar.”
Odette se verbeeldingswêreld
Ons kuier by kunstenaar Odette Graskie by haar studio op die tweede verdieping in August House.
Boek: Die helaasheid van die dinge
In ‘Die helaasheid van die dinge’ keer die skrywer terug na sy geboortedorp in Vlaandere.
Resep: Beesstert
Kersfees is om die draai!
Die groot vassit
Oppas vir ʼn nat pan. Dis geen mens se speelmaat daai nie.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke sal Saterdag sonder hul skrumskakel Faf de Klerk teen Skotland speel en die Proteas speel Saterdag in hul laaste wedstryd van hul kort toer deur Australië in ʼn T20-wedstryd teen die Aussies.
LUR spring self in om outopsies te doen
Die LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal moes Dinsdag self hand uit die mou steek en nadoodse ondersoeke uitvoer te midde van ʼn sloerstaking deur werknemers van die forensiese patologiedienste in Pietermaritzburg.
Hof beslis oor media by onderhoude vir NVG-hoof
Die Right2Know-veldtog het in hul aansoek voor die hof aangevoer die media moet by die onderhoude toegelaat word sodat die publiek vertroue in die keuringsproses en die volgende hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag kan hê.
Gigaba: ‘Dís hoekom ek bedank’
“Ek wil dit graag stel dat my bedanking nie ʼn skulderkenning van my af is nie.”
Gedagte vir die dag: Bly uit die pad uit
Die regverdige kan baie rampe ervaar, maar uit elkeen van hulle red die Here hom. (Psalm 34:20)