Die derde How to Train Your Dragon is vet pret met ʼn storie wat die kleinspan darem behoort te boei.
Alles vir Dinsdag 5 Februarie 2019
ANC, EFF reeds haaks oor NVG se nuwe hoof
Die ANC en die EFF het hul eerste groot geveg van hierdie verkiesingsjaar begin, en dit handel oor die nuwe nasionale direkteur van openbare vervolgings, adv. Shamila Batohi.
Resep: Sjokoladetruffels met kersies
Hierdie truffels is heerlik en ryk, met ʼn lekker verrassing binne-in.
Arno Jordaan verklaar oorlog op die Afrikaanse Top-20
Arno het die afgelope week sy jongste enkelsnit, “Derde wêreldoorlog”, bekendgestel.
Nuuskommentaar: Steun onwettige regeringsoptrede en dit kom hap jou
Terwyl die staatkundige krisis in Venezuela tot onbeskryflike lyding aanleiding gee, kibbel die wêreld oor hoe om die krisis te hanteer.
Boek: Skuif
Martin Ince beskryf op toeganklike wyse wat die impak van geologiese veranderinge op die lewe op aarde is.
‘Vinnige internet – in Afrikaans!’
Van bestelling tot telefoonoproep, van faktuur tot nasorgdiens sonder sukkel, huppel of haak.
Verbruikersake: Wees veilig as jy aanlyn koop
Ina Opperman verduidelik hoe jy jouself kan beskerm wanneer jy aanlyninkopies doen.
Vandag se sportnuus
Die 2019-seisoen van die Varsitybeker het gister afgeskop met vier wedstryde wat gespeel is.
Gaan Westerse lande hul vingers in Venezuela verbrand?
Daar kan geen twyfel bestaan dat Venezuela ’n beter land sonder Maduro en met ’n demokraties verkose president sal wees nie. Westerse inmenging en selfs militêre betrokkenheid sal die land egter in ’n volskaalse burgeroorlog laat verval.
DUT skort klasse op
Daar is betogings by verskeie universiteite aangemeld.
Clifton-herrie ‘niks met ras te doen’
“Ons wil graag beklemtoon hoe ongelukkig dit is dat hierdie voorval in ʼn groot politieke situasie ontaard het weens ʼn waninterpretasie van die gebeure.”
Eskom vra nou nog groter tariefverhoging
Eskom het bevestig dat hy sy aansoek vir tariefverhogings oor die volgende drie jaar verhoog het weens sy kragverkope wat na verwagting laer gaan wees.
Gedagte vir die dag: Onthou aan wie jy behoort
Julle hart behoort oor te loop van blydskap omdat julle aan die Here behoort. Ek sê weer, julle moet baie bly wees. (Filippense 4:4)