Die grootste baba-en-kleuter-ekspo wat Pretoria nóg gesien het, gaan in minder as twee weke by die Sun Arena, Time Square sy deure oopmaak.
Alles vir Vrydag 22 Februarie 2019
Boek: Kwaai Uil en sy boom
‘Kwaai Uil en sy boom’ stel die wisseling van seisoene vir jong kinders op ʼn aanskoulike manier voor – met die mooiste illustrasies.
Wen met Wikipedia – Bring ʼn wêreld van kennis na jóú Afrikaanse klaskamer
Maroela Media gaan die onderwyser wat teen die einde van Maart 2019 die meeste bydraes tot die Afrikaanse Wikipedia gemaak het, met ʼn dertiende tjek beloon. B’s en v’s geld.
Wat nie by die München Veiligheidskonferensie gesê is nie
Die probleem met talle Europese leiers, soos Angela Merkel, is dat hulle nie die vrese van hul landsburgers verreken binne ’n konteks van geopolitieke veranderinge nie.
Verkiesing in Nigerië en die toekoms van Afrika se grootste ekonomie
Politieke verwikkelinge in Nigerië word tans fyn dopgehou deur talle waarnemers in die internasionale gemeenskap. Die vraag is: Wat maak Nigerië van belang vir die internasionale gemeenskap?
‘Vrystaat grootste wanbetaler van Eskom-rekeninge’
Volgens Maimane skuld net drie munisipaliteite in die Vrystaat altesaam meer as R5 miljard aan die sukkelende kragvoorsiener.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Sri Lanka se tweede en laaste kriekettoets het gister sy eerste dag in Port Elizabeth beleef en vandag pak die Highlanders en Reds mekaar in die Superrugby-reeks.
Jiba: ‘Daar was geen bewyse teen Mdluli’
Adv. Nomgcobo Jiba, die beleërde nasionale adjunkdirekteur van openbare vervolging, het Donderdag voor die Mokgoro-kommissie van ondersoek volgehou sy het besluit om die vervolging van Richard Mdlulu, voormalige hoof van misdaadintelligensie, te laat vaar omdat die staat die saak sou verloor.
Man in Reserwebank vasgetrek oor vervalste geld
Die man het aan een van die Reserwebank se werknemers gesê hy het die R2 miljoen ingebring om herdruk te word.
Om ‘ja’ of ‘nee’ te gestem het
Wat myself betref, het ek nou uiteindelik iets konkreets om myself teen nee-stemmers te verweer, deur te kan bewys dat ek bevark is. Of kan ek? Referendums in Suid-Afrika is van vroeg af deur politici misbruik, skryf Herman Toerien.
Gedagte vir die dag: Geniet God se goedheid
“Gooi die net daar regs van die skuit uit. Daar is vis,” kom dit van Jesus se kant af. Hulle maak toe so. Die net was toe so vol vis dat hulle dit nie in die skuit kon kry nie. Dit was te swaar vir hulle. (Johannes 21:6)