Drie Suid-Afrikaanse spanne is reeds vandag in aksie in die Superrugby-reeks.
Alles vir Vrydag 5 April 2019
David Beretti aan die stuur van Overberg se sake
“En die ODM se grootste uitdaging?” vra ek. “Sonder twyfel om met ’n steeds krimpende begroting voort te gaan om gehaltedienslewering vir almal in die Overberg te bied.”
Boer Nick: ‘Ek kies om deel te wees van die oplossing’
Serfontein is ʼn Bonsmara-boer van die Vrystaat wie se naam verlede jaar bekend geword het nadat hy ʼn eerlike en openhartige ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa geskryf het. Dié brief het nie net daartoe gelei dat Serfontein ʼn persoonlike oproep van Ramaphosa ontvang het nie, maar ook dat Serfontein by die raadgewende paneel oor grondhervorming ingesluit is.
De Lille lê klag oor DA-lid se seun
Patricia de Lille het ʼn klag by die Openbare Beskermer ingedien nadat die seun van ʼn DA-raadslid glo ʼn groot bedrag geld ontvang het van ʼn beleggingskema.
Polisiehoof vra kalmte ná 2 se dood in Caledon
“Ons versoek die gemeenskap van Caledon om kalm te bly en die ondersoek sy gang te laat gaan.”
VF Plus vs BLF: Stryd duur voort
“Die lafaards en rassistiese VF Plus het geen saak gehad nie, prosedureel én polities.”
Gedagte vir die dag: Nooi Hom in jou storm in
Teen dagbreek die volgende môre het Hy op die see na hulle toe aan – geloop gekom, en Hy wou langs hulle verbygaan. (Markus 6:48)