Simbine hardloop vinniger as 10 sekondes in Rome, terwyl Duplantis ’n wêreldrekord verbeter.
Alles vir Vrydag 18 September 2020
Medici woedend ná skietdood van narkotiseur
“Dit is nog meer tragies as hulle gewelddadig vermoor word terwyl hulle hul roeping volg en die gemeenskap dien.”
Parlement aanvaar belastingwette
Die Nasionale Raad van Provinsies het Donderdag die Wetsontwerp op Rampbestuur en Belastingverligting aanvaar en dit is nou gereed vir ondertekening deur pres. Cyril Ramaphosa.
Man wat kind glo gryp, het vorige veroordelings
Tydens Naseem Slamang se hofverskyning Donderdag het die hof gehoor dat hy drie vorige veroordelings en ʼn hangende saak teen hom het.
Tien Nederlandse dorpe en een paar skoene
Die enigste paar skoene wat ek al ooit tweedehands gekoop het, was in die Nederlandse dorpie, Tolbert. Met dié skoene het ek die wêreld – of so voel dit – verken.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Wees altyd dankbaar
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. (1 Tessalonisense 5:18)