Riaan Benadé is weer terug in die no. 1-posisie met “Gooi nog ’n whiskey”.
Alles vir Dinsdag 6 Oktober 2020
Resep: Glutenvrye gebakte aartappel met tunavulsel
Jy kan die tuna vervang met enige vis van jou keuse.
Vandag se sportnuus
Blitsige Nortjé te vinnig vir AB.
Só is optelbaba gered
“Ek het nie geweet wat ek daar gaan kry nie. Ek het dadelik die ou lyfie in die sak gesien wat bibberkoud kry.”
Man in hof vir moord op polisiebeampte
Die polisiebeampte se liggaam is in ’n suikerrietplantasie aangetref.
Onwettige straatjaers in Kaapstad vas
Verskeie van die straatjaers het glo onder die invloed van alkohol aan dié hoëspoedaktiwiteit deelgeneem.
Man op plaas deur weerlig doodgeslaan
Die man was met paramedici se aankoms omring deur sy kollegas.
Covid-19-statistieke: 40 nuwe sterftes
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Selfverwoesting
Laat reg geskied aan almal, bewys liefde en barmhartigheid aan mekaar; moenie die weduwee en die weeskind, die vreemdeling en die arme verdruk nie; moenie bose planne teen mekaar bedink nie. (Sagaria 7:9-10)