Franco Prinsloo begelei die Vox-kamerkoor in ʼn meesleurende uitvoering van dié Paasoratorium wat nou gratis op aanlyn platforms beskikbaar is.
Alles vir Woensdag 16 Junie 2021
Ondersoek ná 20 liggame in Orkney gevind is
Die mans se liggame is in wit plastieksakke toegedraai.
Inperkings nie die antwoord nie, sê organisasies
Verskeie organisasies het reageer ná pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging Dinsdagaand dat Suid-Afrika weer na koronavirusvlak 3 terugskuif.
Familie sê daar is geen tienling nie
“Ons doen ʼn beroep op die publiek om nie verder enige geld te skenk of geld in enige bankrekening in te betaal vir die tienling nie.”
Opdragte vir hemelvaart tot wederkoms
As ons die aanbevelings en riglyne bepeins, gaan dit deurgaans oor verhoudings en ingesteldheid. Die verhouding tussen my en die Here, die verhouding met my medemens en dan moet ek ook deurgaans my eie binneste inkyk en vasstel wat dáár aan die gang is.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Groter liefde
Ek bid dat julle liefde vir mekaar meer en meer sal word deurdat julle ’n al beter begrip en ’n fyn aanvoeling ontwikkel. (Filippense 1:9)