Daar is besluit om George Vorster by die venue aan te keer nadat hy glo reeds geruime tyd nie by enige van sy adresse of telefonies bereik kon word nie.
Alles vir Dinsdag 22 Junie 2021
Polisiebeampte in huis doodgeskiet
“Hulle het hom in die bolyf geskiet en met sy dienswapen van die toneel gevlug.”
Troeteldiere oor internasionale grense: Wat jy moet weet
Oorweeg jy dit dalk om in die nabye toekoms oorsee met jou troeteldier te reis? Hier is ʼn paar moets vir die reis wat jy wil aanpak.
Timol-saak: Oudpolisieman misluk weer om vervolging te laat staak
Rodrigues, in sy 80’s, word vervolg in verband met die dood van die apartheidsaktivis Ahmed Timol in Oktober 1971.
Agri SA: ‘Landbousektor moet ook prioriteit wees met inentings’
Agri SA het ’n beroep op die regering gedoen om die landbousektor se pleidooi te oorweeg om geprioritiseer te word met die toediening van die Covid-19-entstof.
Covid-19-statistieke: 69% van nuwe gevalle in Gauteng
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (69%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (7%).
Gedagte vir die dag: Vrede in my gemoed
Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. (Romeine 15:13)