Hulle staan tans tereg op aanklagte van sameswering om te ontvoer, asook ontvoering.
Alles vir Woensdag 2 Februarie 2022
Ouerskap: Wat is ma en pa se plig?
In die geval van Frik (Ivan Zimmermann) en Tessa (Nadia Valvekens) van ‘Alles Malan’, is sy nou die een met die besige loopbaan en groot salaris en moet hy aanpas in sy rol as pa en oupa.
Teel, uitvoer van tiere in SA ‘floreer’
Tiere is nie inheems aan Suid-Afrika nie, maar die land het steeds ʼn groot bedryf waar tiere geteel en hul liggaamsdele na veral die Ooste uitgevoer word.
Nog te veel vrae oor SA se R11 miljard-lening
Die DA eis dat pres. Cyril Ramaphosa sy minister van finansies in die bek ruk omdat hy volgens die party nie voldoende antwoorde gegee het oor Suid-Afrika se lening by die Wêreldbank nie.
Fase 2-beurtkrag geld van Woensdag
Die kragvoorsiener moes sedert die naweek beduidend staatmaak op sy noodopwekkingsreserwes. Dit is nou uitgeput en moet weer opgevul word.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 8,8%
Só lyk die jongste koronavirussyfers.
Beurtkrag: Eskom waarsku weer
Eskom versoek verbruikers om kragverbruik te verminder. Indien daar enige verdere verlies aan opwekkingskapasiteit is, sal beurtkrag op kort kennisgewing ingestel moet word.
Gedagte vir die dag: Bewondering word afguns
Die vroue het gedans en gesing: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende!” (1 Samuel 18:7)