Die afgelope tien jaar was daar ʼn afname in die persentasie matrikulante wat wiskunde slaag of ʼn onderskeiding in die vak behaal – ʼn bron van groot kommer vir onderwyskenners.
Alles vir Woensdag 2 Februarie 2022
Pfizer wil kinders onder 5 inent
Sou die FDA instem, kan dié entstof moontlik al aan die einde van die maand aan Amerikaanse kinders in hierdie ouderdomsgroep gegee word.
Het jy al aan jou boedelplan gedink?
Boedelbeplanning is waarskynlik nie boaan jou lys van Nuwejaarsvoornemens nie – maar dit behoort te wees.
Motorverkope spring teen ʼn stink spoed weg in 2022
Toyota het koning gekraai gevolg deur Volkswagen.
Verslag wys hoe ministers na Gupta-pype dans
Die kommissie beveel aan dat wetstoepassingsowerhede onder meer ondersoek instel na Malusi Gigaba, ʼn voormalige minister van openbare ondernemings, oor beweerde betalings wat hulle glo by die Guptas ontvang het.
Mening: Dís mos wat outydse veggees kan vermag!
Sommer so uit die vuis uit het ek na afloop van dié reeks onwillekeurig teruggedink aan van die groot verrassings in ons sportverlede wat aan Suid-Afrika se erkende veggees toegeskryf kan word, skryf Wim van der Berg.
‘Onderbenutte grond’ is geensins onbenut nie
TLU SA doen ʼn beroep op die ANC om te verduidelik wat hy met onderbenutte grond bedoel.
Landy se nuwe Discovery uiters luuks
Dit is op die pad waar die samehorigheid van die Discovery mens uitboul.
Wie het die beste statistieke: Novak, Rafa of Roger?
“Dit gaan nie vir my oor ’n spul Grand Slam-titels nie – wat my betref, het hy geen gelyke nie.”
‘Kla regering aan vir VF Plus-raadslid se dood’
“Die regering doen nie sy werk om paaie in stand te hou nie en behoort na my mening summier van manslag aangekla te word.”
Wiele2Wiele: Hyundai se Staria Multicab bekendgestel
Hierdie week gaan Wiele2Wiele op hulle eerste bekendstelling vir 2022, met die Hyundai Staria Multicab. Hulle gaan ry ook met die Audi SQ5 TSFI Quattro en Kia se intreemodel die Sonet LX.
#JongStemme: Gesindheid maak saak
Waarom probeer ons nie vir ʼn verandering die positiewe in die situasie raaksien nie, vra Heike Fourie, ʼn 17-jarige leerder aan die Hoërskool Transvalia.
Vra vir Ed: Hoe gereeld moet ek my testament bywerk?
Is jy onseker hoe gereeld jy jou testament moet bywerk? Ed het kundige advies.
Gedig: Opstaankoffie
“Gekamerjas sit jy ketel op
en breek die mosbeskuit.” Lees hier George Weideman se gedig, “Opstaankoffie”.
Vyf dood in Fochville-ongeluk
Twee mans was in die voertuie vasgekeer.
Spelers sal namens Boucher getuig
Krieket Suid-Afrika het aanvanklik gevra dat sy verhoor in Maart – tussen twee internasionale reekse – gehou moet word.
Resep: Varkworsies in ’n pikante sous
Vinnige resep vir vanaand se aandete.
Uitspraak voorbehou in ‘pro-lewe-dokter’ se aansoek
Die RGB weier om ʼn mediese praktisynsnommer aan De Vos toe te ken omdat die verhoor oor sy beweerde opmerking nie afgehandel is nie.
ANC hof toe gesleep oor onbetaalde werkers
“Werkers moes teen Kersfees en Nuwejaar steeds sonder salarisse klaarkom.”
John Deere betree e-handel
ʼn Koerier sal gereël word wat spesifiek gerat is vir plaasaflewerings, om die pakkie by die handelaar af te haal en op die plaas af te lewer.