Mense het tot só ʼn mate kaartjies gekoop dat Lefra Produksies besluit het om sommer nóg ’n vertoning op Saterdag 9 Julie om 14:00 te doen.
Alles vir Woensdag 6 Julie 2022
SA, VSA snoer kragte vir weermagoefening
Een van die grootste aktiwiteite wat tydens operasie sal plaasvind is ʼn gemeenskap-uitreikprogram.
Al Jazeera-joernalis ‘dalk nie opsetlik’ geskiet
Die ondersoek kon egter nog nie bepaal waar die skoot vandaan gekom het nie.
Man in hof ná skietery by Chicago-parade
Sewe mense is dood en meer as 30 beseer toe skote Maandag in die skare in Highland Park geklap het.
‘Argitekte van staatskaping’ eersdaags in hof
Die finale deel van die Zondo-verslag verskaf bykomende dryfkrag aan die NVG en die Valke om hul mandaat uit te voer.
Al meer SA’ners slagoffers van bedrog
ʼn Onlangse toename in bedroggevalle kan moontlik toegeskryf word aan data-oortredings waartydens kliënte van groot ondernemings se persoonlike inligting gesteel is.
Onderwyser wat aangerand is mag departement dagvaar
In ’n video wat destyds op televisienuus uitgesaai is, kan gesien word hoe die gr. 10-leerder Prinsloo herhaaldelik met die vuis slaan voordat sy medeleerders intree en hom keer.
Gedagte vir die dag: Uitskudproses
Ek dink aan die dae, lank gelede. Ek peins oor al u dade, ek oordink die werke van u hande. (Psalm 143:5)