“Dit is regtig hartseer om jou kind gesond en lewend skool toe te stuur en haar dan in ’n doodskis terug te kry.”
Alles vir Donderdag 7 Julie 2022
Basta met handdoek-ingooi, sê Nadal
Hoewel Rafael Nadal se span hom aangeraai het om op te hou speel, het hy aanhou baklei om ’n titaniese kwarteindstryd teen Taylor Fritz te wen.
Beurtkrag: ‘Verklaar energie-noodtoestand’
’n Energie-noodtoestand moet verklaar word wat dit moontlik sal maak om rompslomp te omseil wat in die pad staan van nuwe opwekkingsvermoë.
Ja, tienergeheime is normaal
Kenners meen dat die meeste tienergeheime nie rede tot kommer hoef te wees nie. Hulle deel raad met tieners en ouers.
Naaldwerksentrum bring hoop vir Danville-gemeenskap
“Ons wil graag ’n baken van hoop in die gemeenskap word.”
Molefe moet miljoene se pensioengeld terugbetaal
Molefe se naam word ook in die jongste aflewering van die Zondo-verslag genoem.
Amptenare afgedank, geskors oor ID- en paspoortbedrog
Die departement van binnelandse sake het twee van sy amptenare afgedank en vier geskors vir die verkoop van Suid-Afrikaanse identiteitsdokumente aan buitelanders.
Leon se fliekresensie: Love and Gelato
ʼn Stewige skeppie romanse, beeldskone natuurtonele, ʼn liefdesdriehoek met ʼn verwaande laventelhaan, ʼn sexy meisie en ʼn bleeksiel-sjef.
R22 miljoen se perlemoen in vragmotor gevind
“Tydens die deursoeking van die Tata-vragmotor is 26 bokse gevind met 8 381 eenhede perlemoen ter waarde van meer as R22 miljoen.”
Is die naaste skool die beste skool?
Hierdie is die vrae wat die hoogste prioriteit moet geniet wanneer jy ʼn skool vir jou kinders kies.
Loodglaskunstenaar blaas ‘lig’ in Gelofte
Dit is die eerste keer dat die Gelofte in die Senotaafsaal vertoon word vir geslagte wat kom.
Leon van Nierop se fliekresensie: Minions: The Rise of Gru
Hierdie aflewering, slegs in teaters, mag kinders opnuut laat besef dat dit eintlik maar beter is om ʼn rolprent op die grootskerm te sien en ouers sal die uitstekende stemwerk en veral die klankbaan baldadig geniet.
Gedagte vir die dag: Makliker oor die dwarslat
Die offisier antwoord Hom: “Here, ek is nie goed genoeg dat U onder my dak inkom nie. Spreek maar net die woord, en my slaaf sal gesond word.” (Matteus 8:8)