Kikker jou Paasfeesbraai met dié lekker broodjies op.
Alles vir Donderdag 6 April 2023
Topafrigter sê Novak is die beste
“Selfs al loop hy ʼn paar toernooie mis, is hy steeds die wêreldnommereenspeler en hy sal eendag waarskynlik as die grootste speler nóg bekendstaan.”
Voormalige ANC-LP kry borgtog ná appèlaansoek
Sy borgtogvoorwaardes sluit onder meer in dat hy twee keer per dag by die naaste polisiestasie moet aanmeld en dat hy geen direkte of indirekte kontak met sy kinders mag hê nie.
Só lyk weervooruitsigte vir Paasnaweek
Die oorwegend warm toestande wat tans oor die land heers, gaan drasties verander in die komende dae met ’n koue front wat oor die Wes-Kaap gaan inbeweeg en koue, winderige en reënerige toestande gaan bring.
Ophef van ramptoestand wys regering ‘swig onder burgerlike druk’
“Die realiteit is dat die ANC nie die beurtkragkrisis wat hy geskep het, kan regstel nie.”
‘Prominente’ sakeman in hof vir motorlisensie-bedrogspul
ʼn Prominente sakeman van Mpumalanga is die 17de verdagte om in hegtenis geneem te word in verband met ʼn motorlisensie-bedrogspul van meer as R60 miljoen.
Gedagte vir die dag: Om in die Here te roem
My siel sal hom beroem in die Here; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees. (Psalm 34:3)