Wetenskaplikes het nuwe bevindings gemaak oor die diepte waar visse steeds kan oorleef.
Alles vir Donderdag 6 April 2023
Schalk, Demi Lee laat Afrikaners skater in musiekadvertensie
“Dis moeilik om te erken, maar dalk was Charlize reg. Mense praat deesdae al hoe minder Afrikaans, want hulle sing dit nou.”
Fliekresensie: Videospeletjie-fliek sal tieners in vervoering hê
Mense wat dié videospeletjie ken, sal weet hulle moet ʼn karakter kies om mee te identifiseer. Daar is bewys dat dit terapeuties kan wees.
Provinsies, parke gerat vir Paasnaweek
Motoriste kan baie meer verkeerspolisie op die land se paaie verwag.
Stormers kan nie teen Exeter gaan lê
“Ons is nie net deeglik bewus van Exeter se veerkragtigheid nie, maar ook van die desperaatheid waarmee hulle speel,” het Ruhan Nel gesê.
Massarit om vroue wat ysterperde ry te vier
“Ek is opgewonde oor hierdie kans om die passie, pret en kameraadskap wat op twee wiele gevind kan word, met vroue te deel.”
Paasfees-pret in jou omgewing
As jy vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie ry tydens die Paastydperk, maar steeds wil seker maak dat jy en jou gesin hope pret het, is hierdie lys van doen-dinge reg oor die land vir jou.
Podlitiek: Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top
Planne vir Eskom se finansies val so vinnig plat soos hulle opgedroom is, en die DA het na afloop van hul verkiesings bekende gesigte aan die stuur.
Tekort aan slangteengif ‘gʼn krisis’, sê laboratoriumdiens
Die nasionale gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS) erken wel dat beurtkrag ʼn invloed op die vervaardigingsproses van die teengif het, maar meen dit is geen rede tot paniek nie.
Boere, Basotho’s en Britte in die Bergkoninkryk
Lesotho maak nou aanspraak op dele van die Oos-Vrystaat en ander gebiede in Suid-Afrika. Hierdie eis het ʼn lang aanloop.
Wiele2Wiele verken Karoo met nuwe Fortuner en Seltos
Hierdie week verken Wiele2Wiele die Karoo se besonderse skoonheid van twee kante af – aan die een kant met Toyota SA en sy nuwe 2023 Fortuner en aan die ander kant, saam met Kia SA en sy Seltos.
FAK wil ossewatrek as lewende monument bewaar
“Dis ʼn belewenis om in die natuur te kan wees, met my osse te werk en weer vir ’n slag my osse in te span en op trek te gaan.”
Taaltoffie: ‘the early bird catches the worm’
Wat maak ons met ‘the early bird catches the worm’ in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Klagte van wreedheid oor haglike veevervoer
Die bokke en skape is agterin ʼn vragmotor geprop en 300 km ver vervoer, voor die DBV en die Marquard-polisie danksy ʼn weldoener se anonieme oproep ingegryp het.
Ekonomie Minuut: Suid-Afrika is nie ‘n mislukte staat nie
Baie goed is nie reg in Suid-Afrika nie, maar ons sal ʼn ander benaming daarvoor moet kry.
Groot eer val Steyn, Pietersen te beurt
“Jy kry die klub vir die cool kinders en dan kry jy dié. Baie dankie MCC, dit is ʼn ongelooflike eer en voorreg.”
Oorwinning sonder teenstand
In terme van Sun Tzu se benadering is die doel egter om die vyand te oortuig om alles vrywillig prys te gee. Die mate waarin die ANC Roelf Meyer kon oortuig van hulle goeie bedoelings, is ʼn merkwaardig praktiese illustrasie hiervan.
Musiekvideo: AJ sing oor harte se roepstem
“Dit is vir my belangrik dat mense besef dat die liefde en lewe nie ’n sprokie is nie en dat mens foute mag maak, solank jy opstaan en weer probeer.”
Akademia-studieaansoeke vir 2024 is oop
Hier kan jy ʼn gehalte kwalifikasie in Afrikaans voltooi en boonop jou volle potensiaal in ʼn veilige omgewing ontgin.
Duitse luuksheid … vir jou hande!
Die nommer een-keuse handeroom in Duitsland vir die afgelope agt jaar is nou in Suid-Afrika beskikbaar.