“Aanvanklik was dit moeilik om alleen hier op te daag, maar almal het my gehelp om in te pas.”
Lees meerAlles vir Donderdag 6 April 2023
R140 miljoen-belegging in grootste kaasfabriek in Afrika
Die belegging beteken ongeveer 800 poste in Bonnievale en omgewing.
Duisende biblioteekboeke ingehandig, duisende nog uitstaande
“Baie meer mense het tydens die skoolvakansie tyd om die biblioteek te besoek. Die items wat ingehandig is, kan nou weer gesirkuleer word om ander in te lig en te vermaak.”
Wes-Kaapse ouers gemaan om aansoek te doen vir 2024
Aansoeke vir die 2024-skooljaar sluit op 14 April 2023.
Man in sop oor eendbekdier op trein
Vergeet maar van die Hollywood-fliek “Snakes on a Plane” – ’n Australiër is in die sop omdat hy met ʼn eendbekdier op ʼn trein gereis het.
Pensioenbetogings duur voort in Frankryk
Alle kante in die saak wag tans op ʼn uitspraak op 14 April oor die geldigheid van die hervorming deur Frankryk se konstitusionele raad.
Beseerde Boishaai-speler stadigaan wakker
“Ons is vol vertroue dat alles goed gaan verloop en die herstelproses kan begin,” sê Chris Jordaan se pa.
ToekomsVenster: Skep moed
Ruil jou gevoelens van desperaatheid, uitsigloosheid, moedeloosheid, vrees en angs in en ontvang die gratis gawe van God se vrede in alle omstandighede. Deel dan daardie vrede met ander mense.
kykNET soek kortflieks, dokkies vir 2024-Silwerskermfees
Talle Silwerskermfeeskortflieks is al in vollengte-rolprente omskep en word dikwels met gesogte pryse by internasionale feeste bekroon.
‘Bittersoet’ berusting ná lewenslange tronkstraf vir moordenaars
Die vermoorde Annie Liebenberg (62) se dogter het ná afloop van die vonnisoplegging gesê geregtigheid het geskied.
Hierdie lesers wen kaartjies na ‘Peppa Pig’-vertoning
Twee gelukkige lesers het elkeen ʼn bondel van vier kaartjies na die vertoning van “Peppa Pig’s Perfect Day” gewen.
Nege sterf toe Saps op verdagtes toesak
Die polisie het inligting gekry dat ʼn groep verdagtes ʼn transitorooftog beplan.
Verbruikersake: Hoe kan jy nóg ʼn rentekoersverhoging oorleef?
“Mense wil meer kreatiewe maniere vind om hul uitgawes te verminder bo en behalwe om by maandelikse begrotings te hou, vir doelwitte te spaar, uitgawes te bestuur en ʼn ekstra inkomste te vind.”
White kies wenspan teen Griekwas
Ruan Nortjé sal ʼn vyftiental aanvoer wat uit spelers soos Kurt-Lee Arendse, Canan Moodie, Stedman Gans, Elrigh Louw, Cyle Brink en Marco van Staden bestaan.
Greteli gons oor haar ‘grootste verrassing’
“Ek was 99% seker dat ons ’n seuntjie gaan kry, sy is ’n ongelooflike verrassing!”
Sharks Eben-loos teen Toulouse
Eben Etzebeth het nie voldoende van die skouerbesering herstel wat hy teen Munster opgedoen het nie.
Motoriste gewaarsku oor swaar verkeer
Tydens spitstye kan verkeer met tussen 2 500 en 3 500 voertuie op die N3 toeneem. Lees hier wanneer om die meeste verkeer te verwag.
Talle Sassa-beamptes ondersoek vir korrupsie, bedrog
Meer as ’n halfmiljard rand is die afgelope 10 jaar by die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) gesteel.
Wen: Milanie Vosloo inspireer duisende lesers met geestelike dagboeke
Vyf Maroela Media-lesers staan die kans om ʼn eksemplaar van Milanie Vosloo se dagboek, ‘Moed vir elke môre’, te wen.
ANC-bates dalk gevat oor R102 miljoen-rekening
ʼn KwaZulu-Natalse bemarkingsmaatskappy is steeds nie betaal vir verkiesingsplakkate en baniere wat hulle reeds vier jaar gelede gelewer het nie.