Mediese deurbrake en dekades se navorsing ten spyt, is die presiese oorsake en doeltreffende voorkoming van veelvuldige sklerose (MS) steeds in geheimenis gehul.
Alles vir Maandag 1 Mei 2023
Fort Hare-werknemer sterf in motorongeluk
Die beskermingsbeampte sou glo ʼn getuie wees in ʼn bedrog- en korrupsiehofsaak teen universiteitspersoneel.
Vrotsige pad? Dan maak dié boere hom self reg
“Ons moes al honderdduisende rande bestee om al die skade te dek wat deur ons paaie aangerig word. Geen ryding is geskik vir ʼn pad in so ʼn toestand nie.”
Woord: verknorsing
Ken jy die woord “verknorsing”?
Gholf: Van Rooyen struikel in pylvak
Waar hy Donderdag en Vrydag saam met die voorlopers gesels het, het sy insinking hom 26 posisies laat afskuif.
Asseblief, help om minder kos te mors!
Meer as 10 miljoen ton kos, wat nog geëet kan word, word jaarliks in Suid-Afrika vermors, terwyl 20 miljoen mense in die land onseker is waar hul volgende maaltyd vandaan gaan kom.
Gedagte vir die dag: God se mense
Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees. (2 Korintiërs 6:16)