Suid-Afrikaners sal dié week weer fase 6-beurtkrag moet verduur.
Lees meerAlles vir Maandag 1 Mei 2023
Dwaalkoeël tref jong bofbalspeler
Die voorval het tydens ʼn universiteitswedstryd in Texas in die VSA plaasgevind.
Twee aangekeer ná plaasaanval in Oos-Kaap
Die polisie het ook verskeie gesteelde items teruggevind.
Stasiebevelvoerder in hegtenis vir moord
Die polisiekaptein het sy beweerde slagoffer glo daarvan beskuldig dat hy by sy huis ingebreek het.
ToekomsVenster: Om waarlik vry te wees
Ek herhaal vryheid is duursaam, die kruis op Golgota se heuwel is ʼn bewys daarvan. Leef vry en beywer jou vir die vryheid van alle mense, geestelik en op alle ander terreine van die lewe.
Resep: Sampioen-risotto-koek
Sampioenliefhebbers sal hul voortande vir dié heerlike gereg gee.
Huisrooftog lei glo tot man se hartaanval
Die man en sy familielede was glo besig om te braai toe drie verdagtes die huis in Lucknowweg in Acaciaville betree het.
Nog twee vas oor Thabo Bester-ontsnapping
Die ondersoekspan het tot dusver agt verdagtes in hegtenis geneem, en sê dat daar moontlik nog arrestasies kan wees.
Spies en rugbyplesier
Pierre Spies het ʼn topspan gekies uit die spelers met wie hy in sy loopbaan skouers geskuur het. En die vyftiental sluit Os du Randt en Bakkies Botha in.
Gordhan vertrek na China vir gesprekke oor Transnet
Transnet het vroeër vanjaar aangedui dat hy ʼn “dooiepunt” met die Chinese vervaardigingsmaatskappy CCRC e-Loco bereik het.
Luister: Moenie die geskenke in jou leierskapsreis miskyk nie
Wat is die geskenke wat ʼn leier in die proses op pad na ʼn uitkoms ontvang? Dr. Johan Beukes bespreek hierdie geskenke as deel van sy 8-bewegingmodel vir diepgaande verandering.
Alcaraz en Zverev kan vir lokettreffer sorg
Hoewel Alexander Zverev goeie tennis speel, is Carlos Alcaraz oorgehaal om met ʼn vuurwerkvertoning voor sy tuisskare in Madrid vorendag te kom.
Juan Boucher sê ‘goud lê in papier, pen, kitaar en jou hart’
Juan Boucher gesels oor “Trein”, die Kip Moore-vertoning en sy liefde vir liedjieskryf.
Kwarteindstryd ʼn skoon bladsy vir Stormers, Bulls
John Dobson meen dat die afgelope Saterdag se Curriebeker-vertoning nie so ʼn groot invloed op die komende Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd tussen die Stormers en die Bulls sal hê nie.
Franse komponiste se werk in Pretoria uitgevoer
Ravel en Debussy se kamermusiek het die era van Impressionisme in kunsmusiek gevestig.
Prime vlieg van winkelrakke
Verbruikers kon gisteraand vanaf 22:00 op Checkers se Sixty60-app tot agt van dié drankies per klant koop en die beskikbare voorraad was binne minute uitverkoop.
Taakspan wil veiligheid in Rosslyn-gebied bevorder
Sestien Tshwane-metropolisiebeamptes is vir motorfiets- en verdedigingsopleiding gestuur om deel van die taakspan te vorm.
Oud-visekanselier van NWU sterf
Prof. Dan Kgwadi was glo baie siek.
‘MasterChef Australia’-beoordelaar sterf skielik
Die Skot Jock Zonfrillo was ʼn bekroonde sjef en skrywer.
Internasionale Werkersdag: ‘Ons moet veg teen uitbuiting, armoede’
“Dit is ontmoedigend om te sien dat werkers in hierdie land 29 jaar ná die eerste demokratiese verkiesing van die hand na die mond leef weens die stygende koste van basiese behoeftes.”