TikTok het nie net as ʼn katalisator vir kreatiwiteit gedien nie, maar ook as ʼn brug tussen verskillende gemeenskappe, en ʼn lig in ʼn wêreld wat soms te donker voel.
Alles vir Maandag 18 September 2023
Sainz skitter in Singapoer se strate
Red Bull en Max Verstappen se droomwenlopie het ook tot ʼn einde gekom.
Onderwyser vir selfoon vermoor
Die onderwyser se vrou het met hom hospitaal toe gehaas waar hy later dood verklaar is.
Stadig met die water, Johannesburgers
Rand Water sê hy kan nie hoë watervlakke in sy reservoirs handhaaf nie ten spyte daarvan dat sy primêre én sekondêre stasies tans teen maksimum kapasiteit werk.
Fidji draai die horlosie 69 jaar terug
Dit het laas in 1954 gebeur dat die Fidjiane ʼn oorwinning oor die Wallabies kon smaak, en dit was stroopsoet.
Sassa by MRK verkla
Die DA sê dit is tyd dat die minister onveranderlike vasgestelde betalingsdatums vir elke maatskaplike toelaag in werking stel.
Gru-busongeluk eis lewe van meer as 20 mynwerkers
Die bus het ʼn groot groep mynwerkers na die myn vervoer toe dit sowat 25 km van die myn met ʼn vragmotor gebots en aan die brand geslaan het.
Gedagte vir die dag: Vry om te wonder
“Diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy weë! Want wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees?” (Romeine 11:33-34).