Aniya Holder het dalk minder as twee jaar gelede met spoedklim begin, maar gʼn uitdaging staan in die pad van haar drome nie. Vandag is sy die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat op pad is na die Olimpiese Spele om in dié item te gaan meeding.
Alles vir Sondag 7 April 2024
Dean en Louis beur na vore
Suid-Afrika se Dean Burmester is op die randjie daarvan om sy rekening in die LIV-gholfreeks te open.
Broers vermoor toe hulle op Facebook-advertensie reageer
Die broers se bakkie, selfone en kontant is gesteel. Die bakkie is later naby die toneel opgespoor.
Gʼn meer geld; kinderhuis moet deure sluit
Die Epworth-kinderhuis in Germiston aan die Oos-Rand sluit ná 105 bestaansjare sy deure aan die einde van Mei. Maar dit is net een van talle organisasies wat weens burokratiese rompslomp en ʼn gebrek aan staatsfinansiering sy bedrywighede moet staak.
Ál minder ekspats kom huis toe
Altesaam 45 866 Suid-Afrikaanse emigrante het in 2011 vir goed na Suid-Afrika teruggekeer. Teen 2022 het dié getal tot 27 983 gedaal.
Gedagte vir die dag: Wees die verskil
“Wees waaksaam! Staan vas in wat julle glo! Wees moedig! Wees sterk! Alles wat julle doen, moet in liefde geskied.” (1 Korintiërs 16:13-14)