Marmari Pienaar van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het agt onderskeidings behaal.
Alles deur die skrywer Jhua-Nine Wyrley-Birch
Alize bly getrou aan haar waardes
Met sewe onderskeidings in die sak beplan Alize Hoepfner van Hoërskool Ellisras in Lephalale om haar in die veld van die mediese wetenskappe te bekwaam.
Bianca se hart sal altyd in Suid-Afrika wees
Bianca Ferreira van die Hoërskool Oos-Moot in Pretoria spog met agt onderskeidings.
Marlene droom van studie oor antieke Inkas
Marlene Meyer van Hoërskool Waterkloof in Pretoria spog met agt onderskeidings.
Die see, tee en mooi patrone maak slimkop Ané gelukkig
Ané Kritzinger van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het agt onderskeidings behaal in die 2015 matriek-eindeksamen.
Tennisster Rynhardt glo in wedersydse respek
Rynhardt Knoetze van Hoërskool Hugenote in Springs het onderskeidings behaal in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, ekonomie, besigheidstudies en geografie.
Matthew wil sy merk maak in die sakewêreld
Matthew Barnard van Grey Kollege Sekondêr in Bloemfontein het agt onderskeidings behaal.
Dokumentêr vertel ander kant van geskiedenis
ʼn Vereenvoudigde verhaal van ʼn bose wit regime teen die heilige ANC is vir jare gehandhaaf en geen ruimte is gelaat vir ander helde nie.
Onreëlmatige uitgawes deur OG uitgewys
Die ouditeur-generaal (OG) het Woensdag in ʼn verslag aangekondig dat R25,7 miljard se onreëlmatige uitgawes in die 2014/15-boekjaar aangegaan is.
Doeanebeamptes verhoed invoer van R4,2 miljoen se sigarette
Waaksame doeanebeamptes in Limpopo het op een dag pogings om sigarette ter waarde van R4,2 miljoen die land in te smokkel by twee grensposte verhoed.
Pieter Koen beroof in Rustenburg
Pieter Koen, die Afrikaanse sanger en aanbieder van kykNET se gewilde musiekprogram Jukebox, is Vrydagoggend beroof by ʼn hotel in Rustenburg.
‘R24 miljoen vir luukse voertuie, R0 vir droogtehulp’
Die regering in Mpumalanga het glo R24 miljoen aan luukse voertuie vir tradisionele leiers bestee, maar geen geld vir droogtehulp beskikbaar gestel nie.
Driejarige seuntjie doodgery, polisie op soek na bestuurder
Die Noordwes-polisie is op soek na die bestuurder van ʼn groen Toyota Corolla, met ʼn nommerplaat waarop slegs 117NW sigbaar was, wat na bewering ʼn driejarige seuntjie doodgery het.
Polisielede stamp AfriForum-lede en slagoffers van plaasmoorde glo rond tydens protesaksie
“As die minister van mening is dat diegene wat die prioritisering van plaasmoorde versoek met boelie-taktiek stilgemaak kan word, maak hy ’n reuse-fout.”
Internasionale kongresgangers geskok oor gewelddadige plaasmoorde in SA
Die internasionale wêreld het met skok kennis geneem van die 1 750 plaasmoorde wat sedert 1994 in Suid-Afrika voorgekom het.