Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “Geen kind of kraai hê nie”.
Iemand se hare het gerys
Taaltoffie kyk na die oorsprong van die uitdrukking: “Iemand se hare het gerys”.
Iemand beethê
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking om iemand “beet te kry”
So bang wees vir iets wees soos die duiwel vir ‘n slypsteen
Ken jy die oulike verhaal agter dié uitdrukking?
Grasweduwee
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “grasweduwee”.
Alle grappies op ‘n stokkie
Waar kom die uitdrukking “Alle grappies op ‘n stokkie” vandaan?
Fratse en friels
Wat beteken die uitdrukking “fratse en friels” en waar kom dit vandaan?
Iemand is nie hier om vlieë te vang nie
Waar kom die uitdrukking “iemand is nie hier om vlieë te vang nie” vandaan?
Hy kom nie die mas op nie
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “nie die mas opkom nie”.
Padda in die keel?
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “‘n padda in die keel hê”
In duie stort
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “in duie stort”
In die bres tree
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “in die bres tree”.
Nuuskierige agie
Taaltoffie kyk vandag na die oorsprong van die uitdrukking “nuuskierige agie”
Boontjie kry sy loontjie
Waar kom die uitdrukking “boontjie kry sy loontjie” vandaan?
Die regte voet voorsit
Waarom sal ons soms die “regte voet” wil voorsit? Vandag se Taaltoffie kyk na die herkoms van dié Afrikaanse uitdrukking.
Die bont hond in
Hond se gedagtes.
Die mure het ore
Vind uit waar dié uitdrukking sy ontstaan het.
Met vlieënde vaandels
Die agtergrond van die uitdrukking “met vlieënde vaandels”.
Op jou louere rus
Waar kom dié uitdrukking vandaan?
Vooruitgang in my kop
Daar was vroeër ‘n tyd toe ek baie woorde verkeert gespel het, toe ek partykeers dialektiese tale gebruik het, toe ek nie in die regte orde woorde het geplaas nie…