Oudkolonel William Endley sal Donderdag vrygelaat word as deel van ʼn vredesverdrag.
Die wêreld in foto’s – 31 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Die wêreld in foto’s – 30 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Kommer ná China regulasies oor renosterhoring verslap
“Die hervat van ʼn wettige mark vir die produkte is ʼn reuse‑terugslag in die pogings om hierdie diere in die natuur te bewaar.”
Duitse kanselier kondig uittrede aan
“Dit is vandag tyd vir my om ʼn nuwe hoofstuk te begin.”
Hartseer nuus ná verwaarloosde diere se redding
“Ons het daarvan gedroom om te sien hoe hy vrylik rondhardloop in een van ons dierehawens.”
Die wêreld in foto’s – 29 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
‘Geen SA’ners op vliegtuig wat neerstort’
Reddingswerkers het teen Maandagmiddag liggame uit die water gebring. Daar is tans geen teken van enige oorlewendes nie, maar die hoofwrakstuk is nog nie gevind nie.
Miljardêr-eienaar van sokkerklub sterf in heli-ongeluk
Foto’s van die helikopter in vlamme gehul is op sosiale media rondgestuur.
Boeing stort in see neer minute ná dit opstyg
“Ons weet nog nie of daar enige oorlewendes is nie. Ons hoop, ons bid, maar ons kan nog niks bevestig nie.”
Prins prys ‘rolmodelle van geestesgesondheid’
“Deur bloot hier te wees en terug te baklei het julle rolmodelle vir almal by die huis of op die paviljoene geword wat dalk ʼn stryd met geestesiektes voer.”
Polisiemanne red kangaroe uit branders
“ʼn Mens sien so baie slegte goed en om te sien hoe iemand spontaan agter ʼn dier aan hardloop, gee jou weer geloof in die mensdom.”
‘Trump van die Trope’ loop voor in Brasilië
Die hooggeregshof … moet nog uitspraak lewer op ʼn aanklag van aanhitsing tot verkragting waarin hy ʼn medelid van die land se wetgewer vertel het sy is nie mooi genoeg om te verkrag nie.
Romeine keelvol vir slaggate, wildevarke, brandende busse
Die stad gaan gebuk onder ʼn probleem met rotte en wildevarke wat vrylik in die strate rondloop, asook ʼn swak openbare vervoerdiens.
11 dood in aanval op sinagoge
“Ons treur saam met die naasbestaandes van die slagoffers en ook saam met die Amerikaanse volk. Ons bid vir die beseerdes.”
Minstens vier dood in skietery in sinagoge
Blykbaar is vier mense doodgeskiet en nog vier gewond, onder wie twee polisiebeamptes.
Duisende betoog om laaste lappie oeroue woud te red
Sedert 2012 woon tientalle aktiviste in sowat 80 boomhuise 25 m bo die grond in die laaste stukkie van die woud om dit te probeer red.
Kroonprins praat eerste keer oor vrou se siekte
Die aandoening het nou so ʼn uitwerking op haar daaglikse lewe dat sy nie langer al haar ampspligte kan nakom nie.
Agt verdagtes in bendeverkragting aangekeer
Agt mans is Vrydag in die prentjiemooi Duitse stad Freiburg in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ʼn 18-jarige vrou. Die polisie sê…
Verdagte vas oor plofpakkies aan politici
ʼn Woordvoerder van die Amerikaanse departement van justisie het bevestig dat die verdagte aangehou word.