Alles vir Maandag 29 Oktober 2018

Betraande grond

Namate die omgewing om ons bekender word, word die plooie op pa se voorkop al hoe dieper. Pa, en eintlik ek en ma ook, is op ʼn soort pelgrimstog na die familieplaas wat ons in ’n geslaagde restitusie-eis kwyt is.