Die twee broers het hulle ouers en drie sibbe vermoor. Twee susters het oorleef.
Voormalige student se skuldigbevinding gehandhaaf
Die saak het wêreldwyd opspraak gewek nadat hy tot net ses maande tronkstraf gevonnis is.
Nog aardbewings op Lombok; dodetal styg steeds
Die Indonesiese eiland Lombok is Donderdag deur ʼn derde aardbewing getref.
Bekende gholfspeler sterf ná kankerstryd
Hy is as tiener met leukemie gediagnoseer, maar was ná behandeling in remissie. Die kanker het egter twee keer daarna weer teruggekeer.
Zimbabwe-verkiesing: MDC beweer teistering, intimidasie
Die MDC-Alliance het Woensdag onderneem om die uitslag van die verkiesing in Zimbabwe te daag ondanks beweerde pogings om die regspan te intimideer en bewyse te vernietig.
Die wêreld in foto’s – 8 Augustus 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Zim-opposisieleier by grenspos vasgetrek
Die senior lid van die MDC-Alliansie se prokureur het gesê sy kliënt voel sy lewe is in gevaar in Zimbabwe en daarom was hy op soek na politieke asielstatus.
Skok ná kampioen-atleet skielik sterf
“Hy was nog ʼn jong man en ons sal hom baie mis.” Hy was die pa van tweejarige tweelingseuns.
Zim se president dán ingesweer
Die reëlings vir Mnangagwa se inswering kom te midde van ʼn voorneme deur Nelson Chamisa, leier van die amptelike opposisieparty, die MDC-Alliansie, om die verkiesingsuitslae te betwis.
Die wêreld in foto’s – 7 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Foto wys hartverskeurende laaste oomblik
“Soos julle almal weet was hy ʼn liefdevolle persoon wat enigiets vir enigiemand sou doen.”
Opposisie wil Zim-verkiesingsuitslae laat omkeer
“Ons weet dat pres. Chamisa gewen het. Ons wil slegs die uitslae wat aangekondig is, betwis sodat die mense van Zimbabwe die president kan kry waarvoor hulle gestem het.”
Die wêreld in foto’s – 6 Augustus 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Iran ‘wil nie onderhandel’ oor Amerikaanse sanksies
“Die Amerikaanse sanksies op Iran, wat vandag begin, sal die Iraniërs dwing om te kies tussen gehoor gee aan die VSA se eise óf die risiko te neem dat die regime heeltemal in duie kan stort.”
Bekroonde Michelin-sjef sterf
Hy is bekend as die sjef wat die meeste Michelin-sterre ter wêreld verwerf het.
Lombok-eiland: Toeriste ontruim; dodetal styg ná aardbewing
Buitelandse en Indonesiese toeriste word ontruim van die gewilde vakansie-eilande noordwes van Lombok ná ʼn sterk aardbewing Sondag die gebied getref het.
Televisiester Charlotte Rae (92) oorlede
Die aktrise Charlotte Rae is in die ouderdom van 92 oorlede.
Ma sê Osama bin Laden was deel van ʼn ‘kultus’
Osama bin Laden se ma het vir die eerste keer ʼn onderhoud toegestaan en met Martin Chulov gesels vir ʼn artikel in The Guardian.
20 sterf tydens vliegongeluk in Alpe
Twintig persone is Saterdag dood toe ʼn Junkers Ju-52- veteraanvliegtuig in die Alpe van sentraal Switserland neergestort het.
Tsoenami-waarskuwing ná sterk aardbewing Indonesië tref
ʼn Waarskuwing vir ʼn moontlike tsoenami is uitgereik nadat ʼn aardbewing Indonesië se Lombok-eiland getref het.