Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Laos-damramp: Dodetal styg
Terwyl ingrypende reddingspogings steeds aan die gang is in Laos waar duisende mense nog deur massas water vasgekeer is nadat die wal van ʼn hidroëlektriese dam gebreek het, het owerhede bevestig die dodetal van dié ramp het intussen gestyg.
Hof sê nee vir handelsmerkreg op Kit Kat
Nestlé is al jare lank in ʼn regstryd gewikkel met sy teenstaander, wat nou deel is van die Mondelez-groep, oor dié kenmerkende vorm van die sjokolade.
Die wêreld in foto’s – 25 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Lewenslank gevra vir 19-jarige wat saam met broer gesin vermoor
Die twee broers het hulle ouers en drie sibbe vermoor. Twee susters het oorleef.
Foto’s: Duisende moet nog gered word ná damwal breek
Foto’s het intussen aan die lig gekom waarin gesien kan word hoe mense en diere op huise se dakke vasgevang is, met die watervlak wat tot teen die huise se dakke kom.
Dodetal styg in verwoestende brande
Reddingswerkers het intussen liggame in die see gevind van mense wat van die vlamme probeer vlug het.
Die wêreld in foto’s – 24 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Talle dood, honderde vermis ná damwal bars
Die amptelike dodetal van die ramp is nog nie bekend nie.
11-jarige vang graad
“Ek wil ʼn astrofisikus word en deur wetenskap aan die wêreld bewys dat God bestaan.”
Foto’s: Tientalle dood in verwoestende brande
Van die liggame wat gevind is, is glo dié van gesinne. Hulle is styf teen mekaar gevind in posisies wat dit laat lyk of hulle mekaar vasgehou het.
Skieter had ‘geestesongesteldheid’
“Ons sou nooit kon dink dat sy lewe tot so ʼn vernietigende einde sou kom nie.”
Die wêreld in foto’s – 23 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Haweloses lewend aan die brand gesteek
Die twee hawelose mans is lewend tesame met hul besittings by ʼn treinstasie aan die brand gesteek.
Video: Polisie bevestig sterftes in Toronto-skietvoorval
ʼn Video wat deur ʼn ooggetuie gemaak is wys hoe ʼn man in swart geklee drie skote vanaf die sypaadjie in een winkel in vuur. Ooggetuies het gesê hulle het tussen 20 en 30 skote gehoor.
Foto’s: Talle gewond toe skieter buite restaurant losbrand
“En toe het ek die bloedbad gesien toe ek in die straat afgehardloop het om die geluid van die skote te volg. Dit was mal.”
‘Geen meer grondgrype in Zim’
“Kom ek sê julle nou, daardie tyd is verby.”
TV-realiteitster erken hy het kind gemolesteer
“Ek is baie jammer vir my gedrag en vir die skade wat ek aan [die meisie] aangerig het. Ek het reeds met terapie begin om te verseker dat niks soos hierdie aanranding ooit weer gebeur nie.”
Foto’s: 17 sterf toe boot tydens plesierrit omslaan
Nege oorledenes was lede van dieselfde familie wat dalk nooit op dié bootrit sou gewees het as dit nie vir ʼn misverstand met hul kaartjies was nie.
Man beken skuld vir moord op Olimpiese medaljewenner
Die Olimpiese figuurskaatser het talle steekwonde opgedoen en het in ʼn hospitaal weens erge bloedverlies gesterf.