Hy is meters ver van sy huis geskiet toe hy teruggekeer het van ʼn beheerliggaamvergadering by die plaaslike hoërskool.
Lees meerAlles vir Dinsdag 24 Julie 2018
Pa wat seun per ongeluk skiet sal vervolg word
Die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) het die besluit geneem om die man wat verlede maand per ongeluk sy seun buite ʼn skool in Ennerdale doodgeskiet het, te vervolg.
Wes-Kaapse boer hoor eers dán oor borgtog
Frik Muller, wat onder meer van poging tot moord aangekla word nadat hy na bewering maande gelede met ʼn trekker teen ʼn voormalige plaaswerker se huis vasgery het, het steeds nie ʼn antwoord oor sy aansoek om borgtog nie.
DA moet nog besluit oor De Lille-mosie
Die toekoms van die DA se twee ystervroue, Helen Zille en Patrcia de Lille, bly onseker ná gemengde seine oor die aard van hul rol in die party.
Maimane kondig reusebetoging teen brandstofprysverhogings aan
Mmusi Maimane, leier van die DA, het benadruk dat dit nie ʼn party se geveg is nie, maar ʼn geveg vir die hele samelewing.
Mduduzi Manana bedank as LP
Die Mduduzi Manana-stigting het ʼn verklaring uitgereik waarin Manana sê die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het hom in kennis gestel dat hy nie verder vervolg sal word op die aanrandingsklag wat sy huishulp teen hom aanhangig gemaak het nie.
ToekomsVenster: Verbly julle in hoop
Staan vas in verdrukking, onwankelbaar en geanker in die waarhede van God se Woord.
Eskom kry miljarde rande se lening by China
Dié lening sal Eskom na verwagting help om ʼn paar gate in sy balansstaat toe te stop.
Bloeddrukpil uit SA onttrek weens kanker-gevaar
Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-beheerraad (Sahpra) het ʼn pil vir hoë bloeddruk met onmiddellike effek van die mark onttrek.
Die wêreld in foto’s – 24 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Marikana-moord: Agt hoor hul lot
Die slagoffer is met spiese en pangas doodgekap. Hy het ook verskeie steekwonde opgedoen. Die hof het gehoor sy aanvallers het sy bloed gedrink nadat hy vermoor is.
Foto’s: SA se eerste Mej. Heelal 40 jaar terug gekroon
Kyk hier na al Suid-Afrika se vorige Mej. Heelal- en Mej. Wêreld-wenners sowel as die twee vroue wat die land later vanjaar in dié kompetisies gaan verteenwoordig.
Student weer in hof oor studiegeldfout
Die saak het in Augustus verlede jaar die wenkbroue gelig aangesien Mali oor die tydperk van drie maande op ’n inkopietog van R818 000 gegaan het, voor die owerhede onraad vermoed het.
Sakeregtewaghond nou ʼn sakegemeenskap
“Sakeliga bevorder voorspoed, vrye markte en ʼn konstitusionele orde in die belang van sy lede en in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen.”
‘ANC se beloftes oor e-tol is niks nuuts’
“Die ANC in Gauteng doen nie veel om van die stelsel ontslae te raak nie, maar maak eerder dié uitsprake om populistiese steun by kiesers te werf vir die 2019-verkiesing.”
Landswye betogingsdag teen brandstofpryse beplan
Die organisasie het onder meer daarop gewys dat die prys van brandstof in buurlande soos Namibië en Swaziland laer is as wat dit in Suid-Afrika kos, hoewel Suid-Afrika brandstof aan daardie lande verskaf.
Juanita, Zoid in Augustus op kykNET NOU!
Vrouemaand is om die draai en kykNET NOU! vier dit vanjaar met ʼn rits spesiale aanbiedinge deur toonaangewende vroue in die musiekwêreld.
Dié romantiese komedies nou op Showmax te sien
As jy dol was oor Darrell Roodt se fliek oor liefde in die tyd van aanlyn gesprekke, “Trouvoete”, is hier nog ʼn paar hoogtepunte op Showmax net vir jou.
Foto’s: Pretoria se ou straatname ‘pryk weer’
Pretoria se ou straatname het weer ʼn plek in die stad gekry.
LP’s sal vuurwapenamnestietydperk oorweeg
Cele het reeds in Mei in sy begrotingsrede in die parlement aangekondig dat vuurwapeneienaars wat onwettige vuurwapens in hul besit het, weer kans sal kry om die wapens vrywillig in te dien sonder om vervolg te word.