Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 20-4-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Radio
20 April 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • sa-nuus
    • wêreldnuus
    • geldsake
    • nuuskommentaar
    • in diepte
    • grondhervorming
    • plaasaanvalle
    • koronavirus
  • Goeie goed
    • goeie nuus
    • stiltetyd
    • Toekomsvenster
  • Sport
    • rugby
    • krieket
    • gholf
    • atletiek
    • ander sport
  • Landbou
    • landbounuus
    • landboutegnologie
    • produksie
    • markaanwysers
    • weer
    • promosies
  • Debat
    • rubrieke
    • redakteursbrief
    • meningsvormers
    • só sê die lesers
    • nuuskommentaar
  • Kos
    • drinkgoed
    • gebak
    • vleis en seekos
    • bykosse
    • soetgoed
    • resep-video’s
    • Resepteboeke
    • smul-video’s
    • stuur jou familieresep
  • Afrikaans
    • boeke
    • gedigte
    • idiome en uitdrukkings
    • taalgebruik
    • interessante woorde
    • boek van die maand
    • #HoeNou?!
  • Vreemd
  • Leefstyl
    • gesondheid
    • mense
    • motors
    • ouerskap
    • reis
    • só maak mens
    • tegnologie
    • tuin
    • voorkoms
  • Vermaak
    • flieks
    • musiek
    • doen-dinge
    • bekendes
    • teater
    • televisie
    • top-20
  • Radio
    • uitsaaitye
    • radiodramas
    • podsendings
    • Briekaandraai
  • Kontak ons
    • stuur ‘n nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun Maroela Media só
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Radio

    • Podsendings
    • Radiodramas

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 85

  Kobus Bezuidenhout  ·   3 Junie 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie gesels Theresa Papenfus met Hans du Plessis oor sy Griekwa-psalms. Ons praat ook met Theuns Jordaan oor die twee toekennings wat hy ontvang het vir sy album, Roeper, en kuier by die country-musiek legende, Lance James.

 Allegaartjie

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 84

  Esté Meyer Jansen  ·   31 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Donderdag se Allegaartjie gesels Susan Lombaard vir oulaas met Lani Snyman oor koffie. Ilze Nieuwoudt vertel ons meer van die held, Wolraad Woltemade en die sjokolateur, Hannes Snyman, verduidelik wanneer sjokolade gesond is.

 Allegaartjie Hannes Snyman Ilze Nieuwoudt Koffie Lani Snyman sjokolade

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 83

  Esté Meyer Jansen  ·   30 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Allegaartjie vertel ons jou van Tekkie Tax, ʼn nuwe geldinsamelingsprojek waar jy kan kies watter doel kry jou donasie. Die ATKV is ook opsoek na Suid-Afrika se talentvolste senior burgers en Alette Winckler en Sumari Schoeman vertel ons meer van hulle LullaBybel CD en DVD.

 Allegaartjie ATKV Senior 55 Talentkompetisie Tekkie Tax

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 82

  Esté Meyer Jansen  ·   29 Mei 2013
Geen kommentaar

In Allegaartjie vandag begin ons ʼn nuwe reeks gesprekke wat handel oor depressie by kinders. Dr Hannetjie van Zyl-Edeling vertel ons ook hoe om positief oud te word en Charmaine van Schalkwyk kom gesels oor die “Look Good Feel Better” wat fokus daarop om kankerpasiënte by te staan.

 Allegaartjie depressie by kinders Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling Henk Gous

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 81

  Esté Meyer Jansen  ·   28 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Maandag se aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn vrou wat haar eie kinderkinetika praktyk bedryf om meer oor dié beroep uit te vind. Helen Ueckermann bespreek lewenslange geldplan en Annelize Brits gesels met ʼn oudioloog en spraakterapeut oor gehoorgestremde kinders.

 Allegaartjie Annelize Brits Bobaasberoepe gehoorgestremde kinders Helen Ueckermann Karin Venter

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 80

  Esté Meyer Jansen  ·   27 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Vrydag se Allegaartjie vra Theresa Papenfus vir Hans du Plessis uit oor sy boeke met die Groot Trek as agtergrond. Ons gesels ook met Pierre Vee oor sy musiek en Carike Keuzenkamp praat met ons oor Ghoempie.

 Allegaartjie Carike Keuzenkamp Hans du Plessis

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 79

  Esté Meyer Jansen  ·   24 Mei 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie bespreek Lani Snyman die soort spesialiteitkoffies wat met espresso gemaak word. Ilze Nieuwoudt en Suné van Heerden bespreek die lewe van Dirkie Uys en Danelle van Zyl skop af met ʼn splinternuwe gesprekreeks en vind uit hoe word ʼn mens ʼn sjokolateur.

 Allegaartjie Ilze Nieuwoudt Koffie Lani Snyman

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 78

  Esté Meyer Jansen  ·   23 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Woensdag se Allegaartjie vertel ons jou alles van avokado-olies, ons gesels met Wilma Venter oor Projek Kombersie en die sanger, Gert Koevert, kuier in ons ateljee.

 Allegaartjie Gert Koevert

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 77

  Esté Meyer Jansen  ·   22 Mei 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie gesels Marlize Grobbelaar vir oulaas oor algemene rugbeserings en hoe om dit te vermy. Ons sluit ook af met ons gesprekreeks oor die krag van die brein en Susan Hepple verduidelik hoe jy jou brein positief kan herprogrammeer. Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, vind uit wat Aardklop doen vir die teaterbystandfonds.

 Aardklop Allegaartjie breinkrag Marlize Grobbelaar Susan Hepple

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 76

  Esté Meyer Jansen  ·   21 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Allegaartjie gesels Karin Venter met fisioterapeut in Bobaasberoepe, Helen Ueckermann fokus op vroue en hulle geldsake en ons kuier by ʼn gesin met ʼn blinde seun.

 Allegaartjie Annelize Brits Bobaasberoepe Helen Ueckermann

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 75

  Esté Meyer Jansen  ·   20 Mei 2013
Geen kommentaar

In dié Vrydag se Allegaartjie bespreek Hans du Plessis en Theresa Papenfus Afrikaanse romantiese fiksie wat jy moet lees en John Rutland vertel ons meer van sy versameling tweedehandse boeke. Ons gesels ook met Vaughan Gardiner oor musiek en verhoogproduksies.

 Allegaartjie Hans du Plessis Vaughan Gardiner

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 74

  Esté Meyer Jansen  ·   17 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Lani Snyman oor ondermeer die duurste koppie boeretroos. Ilze Nieuwoudt vertel ons meer oor die moederstad se Kasteel van Goeie Hoop en Lochner de Kock praat met Burger Meyer oor sy nuwe gegeurde soute.

 Allegaartjie geskiedenis Ilze Nieuwoudt Lani Snyman Lochner de Kock

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 73

  Esté Meyer Jansen  ·   16 Mei 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie gesels ons oor die ATKV se skryfskool wat fokus op kinder- en jeugboeke. In die laaste aflewering van ons reeks oor antieke ware gee Jo-Marie Rabe raad vir diegene wat vermoed dat hulle ʼn item van waarde besit. Ons praat ook met Lizz Meiring oor die Teater Ekstravaganza wat sy hou ter ondersteuning van die Teaterbystandfonds.

 Allegaartjie Jo-Marie Rabie Lizz Meiring

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 72

  Esté Meyer Jansen  ·   14 Mei 2013
Geen kommentaar

In dié Allegaartjie bespreek ons mentale gesondheid in ons reeks oor breinkrag. Michael van der Walt vertel ons meer van die musiekgroep Kopiereg en Marilize Grobbelaar gesels oor sportbesering in ons reeks oor gesondheid.

 Allegaartjie breinkrag

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 71

  Esté Meyer Jansen  ·   14 Mei 2013
Geen kommentaar

In dié Allegaartjie praat Helen Ueckermann oor begrotings in ons reeks gesprekke oor finansies. Ons gesels met ʼn braille onderwyser van Prinshofskool vir blindes en Bruce Knoetze vertel meer oor sy beroep as ʼn “broadcast designer”, oftewel uitsaai-ontwerper.

 Allegaartjie Annelize Brits Bobaasberoepe Helen Ueckermann Karin Venter

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 70

  Esté Meyer Jansen  ·   13 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Vrydag se aflewering van Allegaartjie bespreek Hans du Plessis en Theresa Papenfus die boek ‘Die swerfjare van Poppie Nongena’ deur Elsa Joubert. Lindie Strydom gesels oor Moedersdag en ma-wees terwyl Amalia Uys deel waarmee sy haarself besig hou sedert sy die sepie, 7de Laan, verlaat het.

 Allegaartjie Amalia Uys Hans du Plessis Lindie Strydom Moedersdag

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 69

  Esté Meyer Jansen  ·   9 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Donderdag se aflewering van Allegaartjie bespreek Lani Snyman koffie as ʼn handelskommoditeit. Ilze Nieuwoudt vertel waarom jy maar ʼn draai by die Bloedrivier-erfenisterrein kan gaan maak en ons kuier saam met die Juanita du Plessis, wat gesels oor unieke vertoning by vanjaar se Ghoema-toekennings.

 Allegaartjie Ilze Nieuwoudt Juanita du Plessis Koffie Lani Snyman

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 68

  Esté Meyer Jansen  ·   8 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Allegaartjie vertel Jo-Marie Rabie meer oor die versameling van silwer, koper en emalje. Ons gesels met Charmaine Joubert en Marnus Roodbol wat ʼn staptog deur vier Afrika-state aanpak vir ʼn bewusmakingsveldtog rondom wilde leeus en ons kuier vir oulaas saam Zane Meas wat ons meer vertel oor die Fatherhood Foundation.

 Allegaartjie Jo-Marie Rabie Zane Meas

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 67

  Esté Meyer Jansen  ·   7 Mei 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie gesels Marlize Grobbelaar oor ʼn aktiewe leefstyl vir veral ouer mense. Susan Hepple bespreek die faktore wat leer beïnvloed en ons kuier by Altus Theart wat met ons gesels oor sy debuutalbum.

 Allegaartjie breinkrag Marlize Grobbelaar Susan Hepple

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 66

  Esté Meyer Jansen  ·   6 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Maandag-aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn omgewingskonsultant oor haar werk in Bobaasberoepe. Helen Ueckermann neem finansiële doelwitte onder die vergrootglas en Annelize Brits kyk na die opvoeding van ʼn siggestremde kind.

 Allegaartjie Annelize Brits Bobaasberoepe Helen Ueckermann Karin Venter siggestremde kinders
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • …
  • 183
  • 184
  • 185
  • 186
  • 187
  • 188
  • 189
  • 190
  • 191
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Landbou
  • Geldsake
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Weer
  • Markaanwysers
  • Finansiële aanwysers
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
  • Oor ons
  • Kontak ons
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

© 2011 - 2021 Maroela Media. | Bepalings en voorwaardes | Handleiding vir toegang tot inligting

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging.

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Geldsake
  • Landbou
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Leefstyl
  • Vreemdhede
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Kompetisies
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons