“Kobus het gesê dat dit vir hom sal maklik wees om van ʼn lyk ontslae te raak, want hy ken baie mense.”
Soekresultate vir: Orania Maatskaplike Raad
Poppie-verhoor: Só tug stiefpa kinders
“Hulle is taai kinders. Hulle huil nie sommer nie. Jy ken nie vir Poppie-hulle nie.”
Poppie se stiefpa getuig
“Toe ek in die gang gaan staan, toe sien ek hoe Poppie hande-viervoet uit die kamer kom, so asof sy gegooi is. Sy het probeer regop staan, maar haar balans verloor en teen die muur vasgehardloop,”
Kenner getuig oor Poppie se beserings
Die aard van Poppie van der Merwe (3) se beserings gaan na verwagting Dinsdag in diepte in die Pretoria-hooggeregshof weergegee word.
Poppie-saak: ‘Seuntjie wil weet dat iemand hom glo’
ʼn Seuntjie, nou ses jaar oud, wat na bewering saam met die driejarige Poppie van der Merwe mishandel is, het Donderdag in die Pretoria-hooggeregshof getuig.
Poppie-saak: Buurman se getuienis skok
WAARSKUWING: Die inhoud in die berig mag sensitiewe lesers ontstel en is nie geskik vir kinders nie.
“Hy het een aand op Poppie geskree omdat sy haar bed vuilgemaak het, waarna sy blou moord geskreeu het.”
Poppie-saak: Hof hoor oor paplepel en koue water
“Daarna het die woedeuitbarstings meer gereeld geraak. Hy sou op die grond rondrol, skreeu en ander kinders slaan as hy nie sy sin gekry het nie.”
Poppie-saak: ‘Daar moet nie net twee beskuldigdes voor hof wees’
Christo van der Merwe, die biologiese pa van Poppie van der Merwe, het gesê hy soek geregtigheid vir sy “blouoog-dogtertjie wat deur die wêreld in steek gelaat is”.
Poppie-saak: Juffrou raak emosioneel in getuiebank
“Sy het my met daai selfde gesiggie aangekyk as hoe sy daar op die foto staan en gesê haar ma het haar met ʼn vuis geslaan.”
Poppie-saak: Hof hoor oor beserings
“Poppie het elke aand histeries van nagmerries wakkergeskrik. Daar was nie een aand wat sy nie nagmerries gehad het nie.”
Poppie se broer nie by pa oor ‘gesinsgeweld’
Intussen doen bewerings die ronde dat Louisa, Poppie se ma, deur ʼn vrou wat haar as ʼn polisiebeampte voorgedoen het ontvoer en aangerand is.
Skok ná dood van driejarige meisie
Die land is vandeesweek geruk deur die dood van ‘n driejarige dogtertjie van Noordwes, wat na bewering deur haar stiefpa vermoor is.
Teenkanting ná minister PanSAT ontbind
Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur wat Woensdag aangekondig het dat hy die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) ontbind het weens swak prestasie en ʼn gebrek aan leierskap, se besluit word uit talle oorde veroordeel.
Toekomsberaad: Kom help bou aan ‘n toekoms.
Hierdie strofe uit NP van Wyk Louw het my onlangs weer getref toe ek deur ʼn eensame bejaarde dame gevra is “dat ons tog moet help dat al haar kleinkinders nie landuit trek nie, want sy wil ʼn ouma van kinders in Suid-Afrika wees, nie ʼn ‘granny’ vir kinders in Australië nie”.
Afrikaanse skole bedreig en grondwetlike meganismes word afgestof
Afrikaansmediumskole in Fochville word van vanjaar af deur die Gautengse onderwysowerhede gedwing om op eie koste ook leerlinge in te neem wat in Engels onderrig wil word, ‘n voorloper, volgens AfriForum, wat lei tot die uiteindelike onderrig slegs in Engels.