ʼn Gewese Bulls-breier het skaars die Tsjegge se afrigting oorgeneem, of hulle verbeter met twee plekke op Wêreldrugby (WR) se ranglys.
Lees meerAlles vir Maandag 30 Oktober 2017
Reusebeloning uitgeloof ná plaasvoorman se moord
“In die laaste ure wat hy geleef het, was daar niemand om hom by te staan en vertroosting te bied nie. Niemand om net vir hom te sê, byt vas, of, die Here kom haal jou nie. Hy was alleen.”
[Video] Oomblik toe vragmotor in Swart Maandag-optog inploeg
‘n Kajuitkamera het die angswekkende oomblik vasgevang toe ʼn vragmotor in talle motors en vragmotors ingeploeg het tydens ʼn Swart Maandag-optog op die N4 in Mpumalanga.
Sal Blitsbokverpligtinge vir Kwagga sy plek in Bokspan kos?
Die plaasvanger vir die beseerde flank Jean-Luc du Preez in die Springboktoerspan vir die komende jaareindtoer sal waarskynlik Dinsdag al bekend gemaak word.
[Video] PE-boere maak ook stem dik teen plaasmoorde
“Mense kan sê hoekom kry [plaasmoorde] so baie aandag, maar ons kan dan ook sê ʼn spesiale eenheid is op die been gebring om die vlaag politieke moorde in KwaZulu-Natal te ondersoek.”
Swart Maandag-optogte veroordeel
“Wit boere is rassistiese, wrede gronddiewe wat nie ons simpatie verdien nie.”
Man in hof ná wrede moord op bejaardes
Die egpaar is einde September wreed in hul huis aangeval. Die man is tydens die aanval dood en die vrou later in die hospitaal.
Oscar bekroonde akteur sê jammer na aantyging
Die akteur, wat reeds twee Oscar-toekennings gewen het, het ook intussen erken hy is gay.
Student beurs kwyt ná rassistiese video
Intussen het die Blou Bulle-maatskappy ook bevestig dat Reynders na aanleiding van die video uit haar posisie as rasieleier by die Vodacom Bulls Babes verwyder is.
Toegewings vir matrikulante ná optogte
Verskeie gr. 12-leerders het laat by hul eksamenlokale in die Tshwane- en Sedibeng-area opgedaag weens die verkeersontwrigtings.
[Foto’s] Swart Maandag: ‘Genoeg is genoeg’
“Hy [Conradie] was ʼn pa, ʼn man vir sy vrou en ʼn werkgewer wat wonderlike mense gehad het en dan was hy ʼn boer.”
Plaasaanval in Vrystaat afgeweer
ʼn Plaasaanval is na bewering Sondagaand naby Marquard in die Vrystaat afgeweer toe ʼn vrou ʼn skoot op ʼn verdagte afgevuur het wat deur ʼn venster toegang tot die huis wou verkry.
ToekomsVenster: Deurgrond my o God en ken my hart
O Here, ek het U met my hele hart lief. Maak U woning in my hart.
Nóg ʼn aanval by Klapmuts
Die jongste aanval het naby die plaas van Joubert Conradie, wat verlede week vermoor is, plaasgevind
Sassa-toelae: Ooreenkoms met Poskantoor van die baan
Sy het gesê die Poskantoor het nie die vermoë om al die dienste rondom die betaling van toelae aan 12 miljoen ontvangers te behartig nie.
Vroue gered ná vyf maande op see
Haaie het begin om opsetlik in die boot vas te swem en niemand het op die vroue se noodseine gereageer nie.
Man sterf ná huisbraak
ʼn Man is dood toe hy Maandag in die vroeë oggendure verskeie kere tydens ʼn huisbraak in Deneysville in die Vrystaat geskiet is.
‘Meetkunde makliker; moeiliker vrae in trig’
“Gewoonlik is meetkunde die afdeling waaraan leerders meer tyd moet bestee, maar dit lyk of daar die keer meer moeiliker vrae in die afdeling vir trigonometrie en analitiese meetkunde was.”
Poppie-saak: Hof hoor oor beserings
“Poppie het elke aand histeries van nagmerries wakkergeskrik. Daar was nie een aand wat sy nie nagmerries gehad het nie.”
Man én aanvaller sterf in aanval
Terwyl duisende mense Maandag paaie reg oor die land versper het uit protes teen plaasmoorde, is ʼn bejaarde man vanoggend in ʼn landelike gebied in die Vryheid-omgewing in KwaZulu-Natal vermoor.