AfriForum het vandag ʼn hofbevel in die Mafikeng-hooggeregshof bekom teen die onwettige besetting van grond deur ondersteuners van die EFF en AMCU.
Soekresultate vir: Buffelspoort
Vrou wat rower skiet ‘soos misdadiger behandel’
Tina du Toit, die vrou wat Saterdagaand ʼn vermeende rower op ʼn kleinhoewe buite Buffelspoort in Noordwes doodgeskiet het, moes Vrydag regshulp kry nadat polisie haar glo “soos ʼn misdadiger behandel het”.
Vrou vertel van angsnag toe sy rower doodskiet
“Ek het deur die skrefie van die hangkas gestaan en kyk hoe bind die rowers my gesin vas. Ek het gebid, liewe Here, help net my mense, asseblief. Ek het geweet as hulle my in die kas kry, gaan hulle ons almal doodmaak. Die een het nader gestap, die kasdeur oopgemaak en die klere begin wegskuif. En toe skiet ek.”
Nuwe groep vir taalonderwysers
Daar is sekere beroepe wat ʼn samelewing help vorm waarvan die waarde nie gemeet kan word nie. Die onderwys is so ʼn beroep – die…
Agt plaasaanvalle dié week; AfriForum gee veiligheidswenke
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die vlaag plaasaanvalle en -moorde wat die afgelope week oor die hele land voorgekom het en veiligheidswenke gegee vir gemeenskappe om meer te doen om hulle te beveilig.
Oudpolisieman drie keer geskiet om plaasaanvallers te keer
Danie Robbertse, ʼn voormalige polisiebeampte van Pretoria, is Vrydagaand drie keer gewond nadat hy verbete geveg het om sy verloofde en dié se dogter tydens ʼn plaasaanval naby Buffelspoort in Noordwes te beskerm.
Egpaar op plaas aangeval ná hul van vakansie terugkeer
Winifred Janse van Rensburg is in ʼn bedenklike toestand in die Krugersdorp-hospitaal nadat sy en haar man, At, gister op hul plaas naby Buffelspoort aangeval is.
ATKV-jeugberaad
Die ATKV-Jeuginstituut bied drie Jeugberade aan tydens die Junie/Julie vakansie.