Die sangeres se jongste foto is in ʼn skrapse twee uur al byna drie miljoen keer ge-“like”.
Alles vir die sleutelwoord "Amerika"
[Video] “Jy gaan my lewe red,” sê man ná vrou goeie nuus onthul
In die video wat sy vrou geneem het, begin hy huil, voor hy aan haar sê: “Jy gaan my lewe red.”
Ma vas ná moord op man, vier kinders
Volgens die polisie is die vier kinders en die man met ʼn mes doodgesteek. ʼn Vyfde kind, ʼn negejarige meisie, het die aanval oorleef.
Meisie (17) danksy Facebook opgespoor jaar ná sy vermis raak
Die 31-jarige man het die meisie, wat ʼn jaar gelede vermis geraak het, gevange gehou met ʼn traliehek wat van die vloer tot teen die dak hoog is.
Peuter sterf ná ure in warm motor
Die voorval het gebeur tydens ʼn familiereünie terwyl die volwassenes by ʼn “geestelike byeenkoms” was.
[Foto’s] Só lyk die lelikste hond ter wêreld
Die wêreld se lelikste hond is vandeesweek aangewys.
Pa van moord verdink ná seun vermis raak
“My enigste afleiding is dat ek aangeval is, veral omdat ek bewusteloos daar gelê het. Ek en my familie is gebroke omdat hy vermis is en dalk seergemaak kan word,” het die pa voor hy in hegtenis geneem is, laat hoor.
Akteur sê jammer ná sluipmoord-grap oor Donald Trump
“Ek vra om verskoning vir die swak grap oor president Trump. Dit het nie uitgekom soos ek dit bedoel het nie, en ek het geen kwaad daarmee bedoel nie. Ek wou niemand daarmee benadeel het nie.”
Ouers dagvaar oor tiener wat sterf ná besoek aan pretpark
Die 18-jarige is 11 dae ná haar besoek aan dié pretpark oorlede.
CNN pos vrou oor ‘onthoofde Trump-kop’
President Trump het ook sy ontsteltenis oor dié foto uitgespreek en gesê sy 11-jarige seun, Barron, het gedink hy is oorlede toe hy die foto sien.
Ma sluit kinders in kattebak toe en doen inkopies
Die polisie is ontbied nadat ʼn omstander geluide by die kattebak hoor uitkom en die motor sien skud het.
Ma waarsku ná driejarige ‘verlam’ raak
“Ek voel aaklig dat ek dit nie vroeër opgemerk het nie, maar ek sou nooit gedink het om vir so iets te soek nie. Ek is net bly ons het haar vroegtydig hospitaal toe gevat.”
Selfmoord-helper: Dit sal fantasties wees, sê man in boodskap
Die man het volgens hofstukke gesê hy wil haar help doodmaak, “want dit sal fantasties wees”. Hy het ook die selfmoord verfilm.
Grootste twiet ooit onttroon – deur hoenderhappies
ʼn Tiener van die Amerikaanse deelstaat Nevada het die sosiale netwerk Twitter se voorheen gewildste twiet óóit, wat meer as 3,4 miljoen keer hertwiet is, onttroon met ʼn twiet oor hoenderhappies.
Die probleem met gelykheid
“Miskien moet ons begin praat van gelyke vryheid vir almal.”
Pretpark moet miljoene opdok ná seun se dood
In die hofdokumente word ook genoem dat talle ander mense ook al noue ontkomings op dié einste rit gehad het.
Ma se hartroerende brief ná vierjarige aan kanker sterf
“Twee maande. Twee maande sedert ek jou in my arms vasgehou het, gehoor het hoe lief jy vir my is, sedert ek jou lippies gesoen het. Twee maande sedert ek jou kon styf vasdruk. Twee maande van absolute hel.”
Julia Roberts weer die mooiste vrou
Net mooi 26 jaar nadat die Amerikaanse aktrise Julia Roberts die eerste keer as die tydskrif People se mooiste vrou in die wêreld aangewys is, pryk sy vanjaar vir die vyfde keer op die voorblad van dié tydskrif.
Die tonge klap (wéér) oor Trump en Melania
Die Amerikaanse presidentsegpaar, Donald en Melania Trump, is vandeesweek wéér in die sop.
Clooneys vergoed bure ruim vir ongerief
George en Amal Clooney het hul bure met ʼn reusebedrag gepaai om jammer te sê oor die ongerief wat die aanbouwerk aan hul huis vir hulle veroorsaak.