Die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) het die volste vertroue dat Willem Strauss die regte man is om die bond en die Blou Bulle-maatskappy (BBM) weer ʼn krag in Suid-Afrikaanse rugby te maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "BBRU"
Slyp van klubspelers met Loftus 200 kan slaag
Die Blou Bulle se eerste poging met die herleefde Loftus 200-span om klubspelers op ʼn hoër vlak te slyp, het heeltemal geslaagd verloop, en kan ʼn suksesresep wees.
Blou Bulle kry tussentydse president
Die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) het ʼn tussentydse president aangewys om Gert Wessels, wat bedank het, se plek vol te staan.
Beleërde Blou Bulle-president bedank
Die beleërde president van die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) het luidens berigte uit sy pos by die bond bedank.
Geldtwis kan Bulle se regruk verfomfaai
ʼn Geldtwis en bewerings van dreigende bankrotskap kan die Bulls en Blou Bulle se herstelplanne wat soveel belofte toon deurmekaar krap.
‘Ligte paleisrevolusie’ by Blou Bulle
In wat as ʼn “ligte paleisrevolusie” bestempel word, het die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) by Woensdag se verkiesing drie nuwe vise-presidente gekry.
Springbokke, Blitsbok gooi gewig by QBR in
Drie Springbokke en `n Blitsbok het hul gewig by Quins-Bobbies-rugby (QBR) ingegooi kragtens die Blou Bulle-maatskappy se nuwe beleid om sy gekontrakteerde spelers voorwaardelik aan die Carltonklubs beskikbaar te stel.
Enristabeker: derde maal is skeepsreg vir Naka
Met sy derde probeerslag kan die Naka Bulle nou ook sy naam op die Enristabeker aanbring.
Blou Bulklub wil vir jaar yskas toe
`n Blou Bulklub het aansoek gedoen om vir `n jaar in die yskas geplaas te word.
Assupolreeks `n ware kragmeting van kampioene
Die Noorderbonde se Assupolreeks, wat Saterdag begin, is vanjaar `n ware stryd van kampioene.
BBRU-ligas: Twee nuwelinge in Carltonreeks
Twee nuwe klubs speel vanjaar in die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carltonliga.