Een van drie verhoorafwagtende gevangenes wat uit die Belfast-polisieselle ontsnap het, is weer in hegtenis geneem.
Alles vir die sleutelwoord "Belfast"
Plaasmoordverdagte ontsnap; SAPD se nalatigheid dui op betrokkenheid, sê AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ʼn waarskuwing aan die landelike gemeenskap van Belfast gerig nadat ʼn vermeende plaasmoordenaar, Petros Mamaru (24), ook bekend as Piet, die afgelope naweek uit die Belfast-polisie se aanhoudingselle ontsnap het.
Drie verdagtes ontsnap uit aanhouding
Die polisie in Mpumalanga is op soek na drie mans wat die naweek uit die Belfast-polisiestasie ontsnap het.
Foto’s: Bejaarde boer deur grondbesetters aangerand
Martin Coetzee, ʼn 82-jarige boer van Belfast in Mpumalanga, is onlangs erg aangerand nadat hy onwettige grondbesetters op sy plaas Suikerboskop, konfronteer het.
Belfast-vrieskasmoord: Derde verdagte aangekeer
ʼn Derde verdagte het in die hof verskyn in verband met die moord van ʼn bejaarde egpaar van Belfast, wie se liggame Januarie in ʼn vrieskas gevind is.
Bejaardes in vrieskas: Nog een vas
Nog ʼn persoon is in hegtenis geneem vir die moord op Rudolph (Koffie) en Elna van Heerden van Belfast wat verlede week dood in ʼn vrieskas in hul huis aangetref is.
Bejaardes in vrieskas: Polisie maak deurbraak
Die polisie het ʼn deurbraak gemaak in die moordsaak op Rudolph (Koffie) en Elma van Heerden van Belfast.
Bejaardes in vrieskas: Valke tree in
Die Valke gaan help om die moordsaak van Rudolph en Elma van Heerden van Belfast in Mpumalanga op te los.
Bejaarde egpaar in vrieskas gekry
Die liggame van Rudolf en Elna van Heerden, ‘n bejaarde egpaar van Belfast in Mpumalanga, is Woensdagoggend in ʼn vrieskas in hul huis opgespoor.