Taaltoffie ondersoek die verskil tussen die gebruik van “grootte” en “grote”
Alles vir die sleutelwoord "bron"
[Foto’s] Prins George (4) begin sy skoolloopbaan
Die koninklike egpaar gaan behoorlik opdok vir dié gesogte privaat skool in Londen.
[Foto’s] Wanneer ʼn gemors ʼn kunswerk word…
Of dit nou ink, koffie, water of olie is, dis altyd sleg as iets gemors word – veral wanneer dit iets vlek. Hier is ‘n paar foto’s van toevallige kuns wat geskep is toe iemand iets gemors het.
‘Ons waarde moet ons wapen word’
ʼn Beroep is op “Afrikaanses, Afrikaners, Boere en Blankes” gedoen om 10 Oktober ʼn landwye wegbly-aksie te steun.
Neem deel: Afrikaans is #onmisbaar
Neem deel aan Afrikaans.com se nuwe veldtog, #onmisbaar
Vandag se sportnuus
Dit gons steeds in die sportwêreld oor Suid-Afrika se Kevin Anderson wat die halfeind van die Amerikaanse Ope bereik het.
Verslag oor KZN-onkologie-eenheid dán bekend
Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, laat hoor wanneer sy departement die forensiese verslag ontvang van die oudit oor die redes waarom twee radioterapie-masjiene in die Addington-hospitaal in KwaZulu-Natal gebreek het.
‘Landbousektor hoofrede dat SA uit resessie gelig is’
“Ondanks lae uitsette in die Wes- en Oos-Kaap weens voortslepende droogte, het landbouproduksie in die tweede kwartaal van 2017 toegeneem met 33,6%1. Dit is gedryf deur die produksie van gesaaides en tuinbouprodukte.”
Matriekleerder doodgesteek by skool
Die polisie het weereens die voorkoms van boeliegedrag by skole veroordeel ná een leerder ʼn ander by ʼn skool doodgesteek het.
17 beseer toe taxi’s teen gebou bots
Altesaam 17 mense is beseer nadat twee minibus-taxi’s Woensdagoggend teen ʼn gebou in Johannesburg vasgery het.
ToekomsVenster: Die suurdeeg van die Fariseërs en van Herodes
Jesus vergelyk die optrede van die Fariseërs met suurdeeg. Dis gebeur stadig maar beslis. Dis ʼn baie raak metafoor vir die negatiewe en afbrekende werk van die duiwel en sonde in ʼn mens se lewe.
Man sterf oomblikke ná hy die jawoord kry
ʼn 32-jarige man is vandeesweek oorlede enkele oomblikke nadat sy vriendin ingestem het om met hom te trou.
Man doodgeslaan oor vermoedelike ‘ontvoering’
ʼn KwaZulu-Natalse man wat sy vriend se 11-jarige seun by hom in ʼn voertuig gehad het, is Dinsdag glo deur gemeenskapslede doodgeslaan omdat die woedende skare gedink het hy het die seun ontvoer.
Vermiste vrou (71) se liggaam uit see gehaal
Die 71-jarige vrou se familie het die NSRI vroeër Woensdagoggend genader nadat sy nie teruggekeer het huis toe ná sy langs die see gaan stap het nie.
Hond versmoor byna toe hy oor grens gesmokkel word
“Ons is geweldig geskok om te sien wat sekere vervoermaatskappye aan diere kan doen om hulle te vervoer. Dit is totaal onaanvaarbaar om ʼn dier in sulke omstandighede te vervoer.”
Man vergeet hy verkoop motor, meld dit as gesteel aan
ʼn Man wat te veel te drink gehad het, en sy motor verkoop het om nog drank te kon koop, het dit die volgende dag as gesteel aangemeld toe sy motor weg was.
Gedig: Ek het gaan soek na my eie hart
“Ek het gaan soek na my eie hart…” lees Ingrid Jonker se gedig
Vandag se sportnuus
Vandag sal Rafael Nadal asook Roger Federer in aksie wees in die kwarteindronde en in Fifa se Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryde is agt wedstryde gister in die Afrika-sone gespeel.
Polisie waarsku teen kapers se nuwe werkwyse
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het motoriste vandeesweek gewaarsku teen ʼn nuwe werkwyse wat kapers glo gebruik.
Man in motor geskiet op snelweg
Die man is glo in sy bolyf geskiet terwyl hy besig was om te bestuur wat veroorsaak het dat hy beheer oor die voertuig verloor het.