Ekonome is van mening dat die Suid-Afrikaanse ekonomie op pad is om vanjaar op dieselfde noot as 2018 te begin – met ’n verswakking van die ekonomiese groeikoers in die eerste kwartaal.
Alles vir die sleutelwoord "ekonomiese groei"
Beleidsonsekerheid bly ’n turksvy vir SA ekonomie
“Dit is tyd dat Suid-Afrika verby die 1,5%-groeikoers waarin hy vasgekeer is, moet kom,” het S&P gesê.
Mboweni oor stryd teen beleidsonsekerheid
Die regering is besig om te vorder met die uitskakeling van beleidsonsekerheid, wat ekonomiese groei en buitelandse investering beduiwel, meen Tito Mboweni, minister van finansies.
Beurtkrag sal trae ekonomiese groei verder strem
Kommer oor die ekonomie en of Eskom wel daarin sal kan slag om elektrisiteit suksesvol te voorsien, is hierdie week die groot besprekingspunt op finansiële markte en onder beleggers.
SA se ekonomie ploeter voort
Lesetja, die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, het ook aangekondig dat die sentrale bank steeds by sy beraamde groeikoers van 1,7% vir vanjaar volstaan. Hy het bygevoeg dat stygende brandstofpryse en elektrisiteitstariewe die inflasievooruitsig kan belemmer.
SA ekonomie groei met skamele 0,8%
Die jaar se groei is veral afgerem deur mynbou, landbou en konstruksie.
Suid-Afrika se resessie iets van die verlede
Die derde kwartaal se groei is veral aangespoor deur die vervaardigingsbedryf, vervoersektor en bankwese.