Mag dit nooit gebeur dat Suid-Afrika se regspraak wat eens baie hoog aangeslaan was, so in ’n gebrek aan kwaliteit wegsink, dat al ons howe sogenaamde “e-howe” word nie.
Alles vir die sleutelwoord "Hoërskool Overvaal"
Minister gryp in by Overvaal
“Dit is total onaanvaarbaar dat ʼn saak wat in die hof hoort na die skool gebring is.”
Overvaal: ‘Dit gaan nie oor weerhouding van onderwys nie’
Dit gaan hier nie oor die weerhouding van onderwys aan enigiemand nie, maar oor die behoud van Afrikaans as onderrigtaal by Hoërskool Overvaal.”
Overvaal-betoging: 27 verskyn in hof
Die huidige situasie buite die skool word as “kalm” beskryf.
Nuuskommentaar: Ruk ‘apartheid’ op in Nederland?
Diversiteit of heterogeniteit – ervarings en beskuldigings van rassisme en haatspraak gaan nooit baie ver wees nie en die voorvalle kom al meer wêreldwyd voor. Daarom is dit so gebiedend noodsaaklik dat Hoërskool Overvaal se huidige onvrede sinvol en sensitief aandag kry.
Situasie by Overvaal nog ‘gespanne’
“Daar is private veiligheidswagte by die hekke en ʼn reuse-polisieteenwoordigheid.”
Hoërskool Overvaal: ‘Afrikaans word geboelie’, klagte by polisie ingedien
“Dit is duidelik dat Panyaza Lesufi, die LUR van onderwys in Gauteng, Afrikaans misbruik as ʼn rookskerm om sy departement se eie onbevoegdheid te verbloem en sodoende rassekonflik veroorsaak.”
Overvaal: Engelssprekende leerders kry elders plek
“Ons wil nie hê hierdie kinders moet as kinders van [Hoërskool] Overvaal behandel word nie. Hulle moet nie hulle eie klas hê asof hulle deel van ʼn dieretuin is nie. Hulle moet deel van die hele stelsel wees.”
Overvaal-betoging: Talle vas, beseer
“Polisiebeamptes was genoodsaak om rubberkoeëls op die skare af te vuur omdat hulle nie gereageer het op opdragte van die polisie om uiteen te gaan nie.”
Foto’s: Skokgranate buite Hoërskool Overvaal afgevuur
“Een van die ANC-betogers het pas ʼn sak rommel voor die skool se hek uitgegooi en van die betogers het begin om glasbottels te gooi.”
Video: Betogers, ouer betrokke in skermutseling by skool
“Een van die betogers het nou hier verby ons geloop en geskree: ‘Ons kom terug, ons kom terug. Ons gaan hierdie skool brand!’”
Overvaal: Uitspraak gelewer
Uitspraak is vanmiddag gelewer in die hofsaak waarin die departement van onderwys opdrag gegee het dat 55 Engelssprekende leerders by Hoërskool Overvaal in Vereeniging toegelaat moet word.
Uitspraak verwag oor skoliere wat Afrikaanse skool wil bywoon
Die 55 skoliere wat toelating wil bekom tot ʼn skool wat slegs Afrikaanssprekende leerders aanvaar, sal Maandag hoor of hulle toelating sal kry om die skool by te woon en in Engels onderrig te word.
Saak oor Engelssprekende leerders: ‘Plek nie die probleem’
Die Gautengse onderwysdepartement se regsverteenwoordiger het aan die hooggeregshof in Pretoria gesê dat kapasiteit nie die rede is waarom Hoërskool Overvaal in Vereeniging weier om 55 Engelssprekende leerders in te neem nie.
‘Tweetalige onderrig kan nie afgedwing word’
“Dit is baie kommerwekkend dat die prosedures op dié manier hanteer is. Gʼn wonder dit is chaos nie. Leerders word geplaas en dan word die probleem net aan die beheerliggaam oorgelaat.”
Skool weier Engelse leerders: Saak wel dringend, sê hof
Hoërskool Overvaal, ʼn Afrikaanse skool, het die hof genader nadat die departement opdrag gegee het dat 55 bykomende Engelssprekende leerders in 2018 by die skool toegelaat moet word.
Departement en skool in hof oor Engelse leerders
“Wat ons sê, is dat daar plek is by daardie skool, ons het bewyse daar is plek. En daarom moet die leerders daar toegelaat word.”