Ons moet leef tot eer van die Here. Ons is nie hier ter wille van onsself nie. Onthou ons is God se verteenwoordigers. Ons tree namens Hom op.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Wat is die mens dan?
In vandag se ToekomsVenster-oordenking word daar gekyk na die vraag: “Wat is die mens dan?” Lees gerus ook Psalm 8 en luister wat ds. Jannie Pelser daaroor sê.
ToekomsVenster: Praktiese Christenskap
Lees Tony Compolo se verhaal oor ‘n daad van liefde. Dit is ’n illustrasie van die geweldige krag van die goeie wat die kwaad oorwin.
ToekomsVenster: Wees grensloos lief vir mense
God wil dat ons mekaar moet liefhê. Dis om in alle omstandighede vir die goeie te kies.
ToekomsVenster: Doen alles met blydskap, hoop en gebed
Het jou jy jou visie of geesdrif verloor? Vra dat die Here weer die vuur van sy Gees in jou sal aansteek.
ToekomsVenster: Kyk goed na ander
Volwasse Christene is nie selfgesentreerd nie.
ToekomsVenster: Beywer jou vir heel gemeenskappe
Geestelik volwasse mense praat dieselfde taal. Al het ons verskillende gawes en dien ons die Here op verskillende maniere, praat ons die taal van die evangelie.
ToekomsVenster: Enkelvisie
So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. – Matteus 6:9-10
ToekomsVenster: Sy wil bo alles
Hoe word jou doen en late deur God se wil bepaal? Bepaal Hy jou koers?
ToekomsVenster: Sy koninkryk bo alle koninkryke
“Watter aspekte van jou lewe weier jy om aan die Here se heerskappy oor te gee?” vra ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
ToekomsVenster: Sy Naam bo alle name
As Hy ons lewe in besit neem, het ons net een droom, naamlik dat Sy naam geheilig sal word.
ToekomsVenster: Hy is in die sentrum van my lewe
Ons skeppingsdoel is om ons te beywer vir sy koninkryk en sy geregtigheid (Matt 6:33).
ToekomsVenster: Die dissipline van vergifnis
As God jou vergewe het, wie is jy om jouself nie te vergewe nie?
ToekomsVenster: Die dissipline van skuldbelydenis
Skuldbelydenis is een van die wonderlikste gawes wat God aan ons gegee het.
ToekomsVenster: Die dissipline van gebed
As jy in volwassenheid wil groei, moet jy die dissipline van gebed aanleer.
ToekomsVenster: Die dissipline van nederigheid
“Het jy ’n leerbare gees?” vra ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
ToekomsVenster: Die dissipline van integriteit
Hoe reageer hy op die liefde en bevryding wat ons in Christus ontvang het?
ToekomsVenster: Leef verantwoordelik
In die lewe met sy teëspoed gee God ook aan ons brood en wyn. Dis soos padkos. Dis God se voorsmaak, se voorgereg op die groot fees wat vir ons wag. En dit gee ons moed om aan te hou lewe!
ToekomsVenster: Leef met ontsag vir God
“Vader, leer my om groter ontsag vir U te hê,” sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
ToekomsVenster: Werk met ywer
https://rak2.spens.co.za/radio/2015-onderhoude/jannie-pelser-toekomsvenster-73.mp3 Wat kry die mens vir die werk waarmee hy hom vermoei? – Prediker 3:9 Prediker 3 is seker een van die mooiste gedigte in…