Onthou, Hy gaan jou altyd voor. Jy moet maar net in gehoorsaamheid volg, al moet jy tussen “reuse” inbeweeg.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Beperkende oortuigings
Ons kan elke uitdaging as ‘n onoorwinlike reus of as ‘n geleentheid tot oorwinning en groei sien. Die vraag is wat glo jy.
ToekomsVenster: Valse oortuigings
Herprogrammeer jouself sodat jou lewe in ooreenstemming kan kom met God se wil.
ToekomsVenster: Nuwe klere
God vergewe ons sondes maar dit vra ook ‘n nuwe lewenstyl van ons.
ToekomsVenster: Vergifnis
God raas en verwyt nie wanneer ons huis toe kom nie. Hy is te bly dat ons die pad terug gekry het.
ToekomsVenster: Skulderkenning
Johannes verduidelik dat wanneer ons skuld erken, ons die versekering het dat God sy belofte hou en ons vergifnis skenk.
ToekomsVenster: Skuldgevoelens
Johannes help ons om te verstaan dat ‘n mens se gewete ten doel het om ons aan te spoor om die regte dinge te doen. Dit is baie belangrik dat ons liefde oorgaan in dade.
ToekomsVenster: As jy verdwaal het
Die pad na vryheid van herhalende dissonansie lê nie in onsself nie. Dit kom van Christus alleen. As ons telkens met ons mislukkings na Hom toe gaan, trek Hy ‘n streep daardeur.
ToekomsVenster: Verantwoordbaarheid
Vir ons lewenskeuses is daar min dinge so gerusstellend as dat jy ‘n vriend het wat saam met jou bid, teenoor wie jy mag bely en by wie jy geestelik veilig voel.
ToekomsVenster: Oomblikke van beslissing
Neem verantwoordelikheid en wees deel van die avontuurlike reis vol verassings en nuwe ontdekkings. En onthou, God ís teenwoordig!
ToekomsVenster: Verskillende stemme
Die lewe vra versigtigheid en verstandigheid van ons en dat ons opreg sal probeer te wete kom wat die Here wil hê ons moet doen.
ToekomsVenster: Lewenskeuses
Daar is ‘n magdom keuses elke dag. God se waardes kan jou help met hierdie groter keuses, sê ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief.
ToekomsVenster: Die gawe van vryheid
Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra dat jy vandag sal bid oor vryheid.
ToekomsVenster: Die kerk as rolmodel
Mag die kerk weer ‘n nuwe era van positiewe beïnvloeding inlei. Mag ons ons skole, sosiale netwerke, werksplekke, politiek en ekonomie verlig!
ToekomsVenster: Geestelike vaders
Ons het meer lewensmentors nodig in ons land. Ons land vra mense met integriteit om ons uit die moeras van allerlei vergrype te lei.
ToekomsVenster: Onderwysers as rolmodelle
Wie dus as ‘n wegwyser vir ‘n kind optree, doen heilige werk – iets baie besonders met langtermyn dividende.
ToekomsVenster: Vriende as rolmodelle
Goeie vriende weet wanneer om te troos en te bemoedig – elkeen op sy manier.
ToekomsVenster: Ouers as rolmodelle
Watter soort rolmodel is jý vir jou kind? Sê jou lewe vir hom of haar iets van jou waardes en doelwitte – en wát sê dit? Sal jy in jou hart gelukkig voel as jou kind jou voorbeeld volg?
ToekomsVenster: My roetekaart
Die vertroue, liefde en waardering wat ons vir die Woord van die Here het, veroorsaak dat ons geen besluit sal neem sonder om ons eie wysheid daaraan te toets nie. Die wet van God is goed!
ToekomsVenster: My navigator
Ons moet onsself gedurig oorgee aan die leiding en beheer van die Heilige Gees. Dit is ‘n bewuste keuse om beheer aan die Heilige Gees as navigator oor te gee.