Drie groot onlangse skenkings het dit moontlik gemaak dat honderde kinders wat by Helpende Hand se omgeenetwerk baat, 2023 lekker speel-speel kan aanpak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kosblikkie"
Nostalgie op die jagveld
Dit was die eerste keer dat al drie HelpJag-ambassadeurs – oud-Springbok-legende Bakkies Botha, asook Adam Tas en Appel, beide Suid-Afrikaanse sangers – saam op die jagveld was.
Kosblikkie-video: Energieblokkies
‘n Lekkerny is nooit te versmaai in ’n kosblik nie! Hier is ’n vinnige manier om heerlike, en boonop gesonde, energieblokkies self te maak.
Kosblikkie-video: Hamrolletjies
Dit kan nogal vervelig raak as daar elke dag dieselfde broodjie in jou kosblik is. Hier is ʼn lekker, maklike en gesonde manier om die kosblik se inhoud net so ʼn bietjie op te vrolik.
Kosblikkie-video: Sjokolade-hawermoutballetjies
Hier is ʼn lekker vinnige en maklike resep om so af en toe te sorg dat daardie soettand darem bevredig word.
Kosblikkie-video: Toebroodjie-sosatie
Kosblikkie-video: Die skool het weer begin en elke oggend se kosblik pak kan nogal ʼn afgesaagde storie raak. Hier is ʼn maklike manier om jou kind se kosblik interessant te hou deur gewone toebroodjies net op ʼn ander manier aan te bied.
Kosblikkie-video: Spek-, kaas-en-broccolikoekies
Dít is ʼn heerlike en maklike resep en ideaal vir jou kind se kosblik of selfs jou eie kosblik!