In die reël is oom Herrie iemand wat wyd hou van die politiek, maar die afgelope horlosievrye leierskapverkiesing van die ANC herinner oom Herrie so aan die goeie ou dae toe politiek nog ’n erg emosiebelaaide ding was.
Alles vir die sleutelwoord "Oom Herrie"
Oom Herrie se kerrie: Die geroep om bloed – vir oortappings
Oom Herrie was in die hospitaal vir ’n bloedoortapping. Dit het ’n benoude affêre afgegee – nie oor al die naalde nie, maar oor ’n bloedtekort. ’n Ernstige bloedtekort. Oom Herrie het nooit besef dat die kritieke tekorte so lank voor Kersfees kom nie, maar dit was dag vir dag ’n saak vir gebed en duimvashouery dat die bloedbank ’n eenheid of twee geskikte bloed sal kry om in te tap.
Oom Herrie se kerrie: Die lazybuoy de luxe
Na seker omtrent twee jaar was oom Herrie darem so lus om weer ’n slag te bad. Nee, nie omdat Bloemfontein se water al opgeraak het nie, maar oom Herrie is in sy derde jaar van chemo ontvang, skryf Oom Herrie.
Oom Herrie se kerrie: Fakture net waar jy kyk
As daar in huishoudings nou regtig vir mekaar fakture gestuur moet word, wie gaan aan die kortste ent trek? Oom Herrie gaan loshande binne ’n dag kniediep in die rooi wees…
Oom Herrie se kerrie: Tande op spoed in kerk
Oom Herrie beland nou die dag in ’n geselskap waar die een vrou vertel van haar pa en sy valstande …
Oom Herrie se kerrie: Geswets in die hof
Oom Herrie lees in die sosiale media dat gryskop omies die kop in ongeloof skud oor hoe veral jong vroue van wie die vernis al effe afkom, in ’n bekende moordverhoor swets. Is dit ’n nuwe mode, of het ons ’n voortsetting van sekere opvattings dat dit nou eintlik ’n gevorderde sosiale status weerspieël?
Oom Herrie se kerrie: Wêreldjudodag
Te midde van moorde en rassespanning beleef oom Herrie elke nou en dan ’n eiland van harmonie – ironies genoeg in ’n saal waar daar geveg word.
Oom Herrie se kerrie: (Sommige) politici ken ook humor
Politici het soms ook ‘n sin van humor, skryf Oom Herrie.
Oom Herrie se kerrie: Die sleutel se skuld!
Nou die aand hoor oom Herrie ’n vreemde kraakgeluid, gevolg deur ’n ontstelde “Ag nee!” van Jandré af. Oom Herrie gaan stel ondersoek in.
Oom Herrie se kerrie: Is ons ge-‘drop’?
Dis seker nie vreemd dat so baie Afrikaners lief vir drop is nie, skryf Oom Herrie.
Oom Herrie se kerrie: Hospitaalhumor
Selde, indien ooit, het oom Herrie in ongeveer een dag soveel humor beleef as die afgelope naweek in die hospitaal. Oom Herrie het skoon soos ’n nat vadoek gevoel.
Oom Herrie se kerrie: Die groot onreg, die leeus en die komiteeklerk
Die idee bly darem van in die sweet van sy aanskyn sy brood verdien, en dan is die arbeider sy loon (en verlof/teetyd) waardig.
Oom Herrie se kerrie: Om te vlieg of nie
Oom Herrie lees van die vlug wat weens reën vertraag is, en die bemanning en ander passasiers toe “beloon” word deur ’n vrou wat skielik in kraam gegaan het. Benoude tye. Dit laat oom Herrie toe skoon nostalgies raak oor sy eie vliegervarings.
Oom Herrie se kerrie: Oom Herrie word soort van ’n parolie
Oom Herrie onthou ‘n paar tenders waar die kontrakteurs kortpaaie gevat het.
Oom Herrie se kerrie: As mens té tuis in hospitaal raak
Die afgelope twee jaar het oom Herrie hom gereeld in die hospitaal bevind. Soms kort, soms langer – kanker laat nie juis aan hom voorskryf nie.
Oom Herrie se kerrie: Trompie-speel in die kerkraad
“Op ’n punt van orde, eerwaarde voorsitter, is dit toelaatbaar dat iemand in die kerkraadsvergadering trompie speel?”
Oom Herrie se kerrie: Die ontsnappende oorledene
Tannie Essie, nou ook al ’n hele paar jaar saliger, vertel by geleentheid ’n verhaaltjie wat hom tydens die Groot Griep op Piketberg sou afgespeel het…
Oom Herrie se kerrie: Die donkie is ʼn wonderlike ding – amper soos ʼn boerbok
Eendag gaan iemand seker deur die land toer en al wat storie oor donkies is, vir ’n lekker lywige lekkerleesboek opteken… skryf oom Herrie.
Oom Herrie se kerrie: Donkiehakskene
Al het die Duitsers toe nooit kom inval nie, kom daar ’n stroom stories uit die Tweede Wêreldoorlog uit die Noordweste uit, skryf Oom Herrie.
Oom Herrie se kerrie: Predikante en hul dinge (slot)
Hy was propvol stories uit sy pa se kleurryke lewe as predikant in verskillende dele van die land, maar kan dit nie self opteken nie…