Die drie mans wat ná byna vyf jaar eindelik skuldig bevind is aan die moord op die strafregprokureur Pete Mihalik, is Donderdag gevonnis. Só lyk hul straf:
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pete Mihalik"
Drie skuldig aan Mihalik-moord
Pete Mihalik, ʼn strafregprokureur wat vir sommige van Kaapstad se berugste bendelede verskyn het, is in Oktober 2018 op ʼn kort afstand in die kop geskiet terwyl hy sy kinders by Reddam House, ʼn private skool in Groenpunt, gaan aflaai het.
Mihalik-moordsaak: Drie hoor oor borgtog
Die hofsaal was stampvol en streng veiligheidsmaatreëls het gegeld.
Mihalik se ‘moordenaars’ Kersfees agter tralies
Anders as met hul vorige hofverskynings, toe hulle eerste op die hofrol geplaas is, is hulle Donderdag eers kort voor die middagpouse na die hof gebring.
Mihalik-moord: Drie se borgtogaansoeke uitgestel
Die beskuldigdes word in verskillende gevangenisse aangehou vir hul eie veiligheid.
Opdrag kom glo uit tronk om advokaat te laat vermoor
Daar is sedert die moord wyd bespiegel oor die motief van die moord, veral aangesien Mihalik gereeld berugte karakters uit die Kaapse misdaadonderwêreld verteenwoordig het.
Mihalik-moord: Derde beskuldigde in hof
Luidens die klagstaat voer die staat aan die beskuldigdes het Mihalik met opset vermoor deur hom in die kop te skiet en dat die misdaad uitgevoer is “deur ʼn persoon, groep of persone of sindikaat wat opgetree het in die uitvoering of bevordering van ʼn gemeenskaplike doel of sameswering”.
Twee in hof vir moord op advokaat
Mihalik se vrou het aan depressie gely en drie jaar terug haar eie lewe geneem. Volgens berigte het sy ma en suster ook hul eie lewe geneem.
Twee verskyn vandag vir Mihalik-moord
Die beskuldigdes word ook aangekla van poging tot moord op die slagoffer se agtjarige seun, Daniel.
Twee aangekla oor advokaat se moord
Twee persone is aangekla van die moord op adv. Pete Mihalik en van poging tot moord op sy agtjarige seun.
Taxibaas sit agter Mihalik moord, bespiegel media
“Ons is nie bewus van bewerings dat die baasbrein agter die moord ’n taxibaas van Khayelitsha is nie, en soos ek in die amptelike verklaring gesê het, is niemand nog aangekla nie.”
Man ondervra oor advokaat se skietdood
Mihalik (50) is Dinsdagoggend in die kop geskiet terwyl hy sy kinders, ʼn seun (8) en meisie (16), by die private skool Reddam House in Groenpunt, Kaapstad, afgelaai het.
Niemand nog vas vir moord op Rohde-advokaat
Mihalik, wat onder andere die Seeff-baas en moordbeskuldigde Jason Rohde verteenwoordig het, se agtjarige seun is in die aanval beseer en na ʼn hospitaal gebring.
Rohde-advokaat voor kinders doodgeskiet
Die slagoffer se agtjarige seun is tydens die skietery gewond en is in ʼn hospitaal opgeneem.