Lara van Niekerk het so pas die eindronde van die 50 m-borsslagitem in ’n rekordtyd gewen.
Alles vir die sleutelwoord "Statebondspele 2022"
Lara laat rekord spat!
Ander Suid-Afrikaanse swemsterre soos Matthew Sates, Tatjana Schoenmaker en Chad le Clos het ook na die volgende rondes deurgedring.
Schoenmaker, Le Clos reeds môre in aksie
Die Statebondspele begin amptelik vanaand met die openingseremonie in Birmingham. Suid-Afrikaanse sportliefhebbers kan hul vere vir ’n besige Vrydag regskud. Kry die program hier:
Wenda gesels oor loopbaan, SA se Statebond-vooruitsigte
“Ek is trots op my loopbaan. Met elke geleentheid het ek so baie geleer en elke liewe prestasie is vir my kosbaar.”
Sadie, Msomi dra SA se vlag by Statebondspele
Vanjaar se Statebondspele sal die grootste parasportprogram ooit vertoon en boonop vir die eerste keer in sy geskiedenis meer medaljebyeenkomste vir vroue (135) as mans (133) aanbied.
SA swemmers kan medaljes in Birmingham jag
Tatjana Schoenmaker, Chad le Clos en Matthew Sates is van die groot name wat by Suid-Afrika se swemspan vir die Statebondspele ingesluit is.
Marizanne, Lenize op pad na Statebond
’n Voorlopige spanlys vir die komende Statebondspele is vandag bekendgemaak met die netbal- en vrouekrieketspan wat die Suid-Afrikaanse aanslag kan lei.