Australië is steeds voor met 174 medaljes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Statebondspele 2022"
Nog ʼn silwermedalje vir SA by Statebondspele
“Om my eerste medalje vir Span SA op die ouderdom van 37 by so ’n gesogte byeenkoms te kry, is regtig lekker.”
Statebondspele: Nog medaljes vir Suid-Afrika
Met nog net twee dae oor, sal die span diep moet delf om sy medaljeoes te verbeter.
Statebondspele: Nog ’n goud, brons vir SA
Ndodomzi Ntutu en Jovan van Vuuren het Donderdagaand Suid-Afrika se medalje-oes by die Statebondspele in Birmingham tot 22 opgestoot.
Kyk: Akani, Charl sorg vir nog medaljes
Charl du Toit het sy uitstekende atletiekloopbaan met ’n silwer medalje in die 100 m vir T37/38-atlete afgesluit.
Oud-Garsies blink uit by Statebondspele
Dié skool se alumni het reeds drie van Suid-Afrika se ses goue medaljes by die spele opgeraap.
Proteas al weer te sterk vir Wallis
Ná ’n taai eerste kwart het die Suid-Afrikaners die krane in die tweede en derde kwart oopgedraai om ’n gemaklike voorsprong op te bou.
Super Coetzé droom ook van Olimpiese goud
“Die vermoë om jou land trots te maak by hierdie byeenkomste is van groot belang. En ek hoop dat ek dit kon regkry.”
Statebondspele: SA vyfde op medaljelys
Span Suid-Afrika het reeds ses goue medaljes, vyf silwer- en vyf bronsmedaljes ingepalm.
Chad vierde in vinnige vlinderslagitem
Net 0,21 sekondes het tussen Chad le Clos en ’n 19de Statebondmedalje gestaan.
1, 2 en 3 vir SA in swembad!
Lara van Niekerk en Tatjana Schoenmaker het goud en silwer in hul borsslag-item gesmaak, terwyl Pieter Coetzé die bronsmedalje in sy rugslagitem losgeswem het.
SA’ners laat die medaljes inrol
Daar was Michaela Witbooi se goud, Erin Gallagher se silwer en Christian Sadie se brons. Boonop swem Tatjana Schoenmaker, Lara van Niekerk en Kaylene Corbett ook vanaand in die eindronde van die 100 m-borsslagitem.
Geen gelyke vir Blitsbokke, Tatjana
Ná ʼn medaljedroogte is die Suid-Afrikaners nou goed op dreef met altesame ses medaljes wat reeds ingeoes is.
Blitsbokke wen goud
Suid-Afrika is tans vierde op die medaljelys met vier goud, een silwer en een brons.
Tatjana is wéér goud werd!
Die Suid-Afrikaanse vlag wapper trots in Birmingham: Beide Tatjana Schoenmaker en Kaylene Corbett spog met podiumplekke in die 200 m-borsslagitem.
Le Clos swem ’n silwer los
Statebondmedalje no. 18 is in die sakkie vir Suid-Afrika se Chad le Clos!
Le Clos wil vanaand geskiedenis maak
Dit is boonop vandag presies tien jaar gelede dat Le Clos (30) vir Michael Phelps tydens die 2012- Olimpiese Spele in Londen geklop het.
Fotos: Swemmers plaas SA 7de op medaljelys
Tatjana Schoenmaker en Chad le Clos sal na verwagting Sondag nóg medaljes laat inrol.
Kyk: Coetzé se merkwaardige eindpoging
’n Skitterende Pieter Coetzé het Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Statebondspele ingeoes nadat hy ’n fel aanslag van Engeland se Brodie Williams moes afweer.
Jamaika te sterk vir moedige Proteas in Birmingham
Jhaniele Fowler was ’n doring in die Suid-Afrikaners se vlees en die ervare doelspeler van 1,96 m het gesorg dat Jamaika lekker momentum op die telbord geniet.