ʼn Vuurwapen en 90 patrone was in sy bagasie versteek.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 Julie 2022
Pistool, ammunisie in graf gevind
Die pistool was saam met 18 patrone in ’n swart sak toegedraai.
Veldwagter se vrou ook geskiet, veg om lewe
Anton Mzimba, veldwagterhoof van die Timbavati- private natuurreservaat, se vrou is in die maag geskiet nadat sy glo gegil het toe drie verdagtes op haar man losbrand.
Voormalige hoof van IRV sterf
“Deur sy afsterwe is Suid-Afrika se intellektuele toneel van een van sy mees insiggewende, moedige en mees gerespekteerde deelnemers beroof.”
City Power-tegnikus sterf ná ontploffing
Kallie van Vuuren het aan ’n minisubstasie in Roodepoort gewerk toe die voorval plaasgevind het.
SA regering verklaar dispuut oor sitrusuitvoere
Die inwerkingstelling van die regulasies het reeds ʼn uitwerking op ʼn geraamde 3,2 miljoen kartonne sitrus ter waarde van R605 miljoen gehad, met berigte van honderde vraghouers Suid-Afrikaanse sitrus wat deur die EU-owerhede teruggehou word.
ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om betekenisvol te leef
Die Here vra net ʼn soekende hart en ʼn gewilligheid om Sy wil te doen.
UV en ZZ2 gooi hulpbronne saam
“Ons sien daarna uit om ons topnavorsers en studente by projekte onder die sambreel van FreeFarm Innovation te betrek.”
Resep: Oop partytjiepastei
Moenie ná werk ʼn draai by die winkels maak vir ʼn pastei nie, bak hierdie heerlike oop pastei sommer self.
Akademia hou nasionale veldtog om studentelewe uit te bou
Watter herinneringe uit jou universiteitsjare koester jy? Watter gebeurtenisse het jou lewe verander? Watter gesonde tradisies het van jou ʼn beter mens gemaak? Jou storie dra by tot Akademia se groeiende studentekultuur.
Koalisie-ooreenkoms in Nelson Mandelabaai onderteken
Hierdie koalisie moet egter eers ʼn mosie van wantroue teen die huidige regering indien om die droom van ʼn nuwe metro te verwesenlik.
Dry Ice International se droë ys verskaf verkoeling met skop
Het jy geweet dat droë ys sewe keer sterker is as waterys, en nie van ʼn vloeistof gemaak word nie?
Gevaarlike betogings in Nederland ‘onaanvaarbaar’
Woedende boere het hul betogings ná etlike weke hervat en geëis dat die regering se planne om stikstofvrystellings te verminder, laat vaar word.
Danie de Jager kry nuwe tuiste by Voortrekkermonument
Die beelde, waaronder een van die mees bekende olifantbeelde ter wêreld, is aan die monument geskenk.
Sinkgat in swembad ‘sluk’ swemmer in
“Die watervlak het skielik begin daal en ’n gat het oopgegaan.”
Vettel gaan F1-helm wegbêre
“My doelwitte het verander – van wedrenseges en wêreldtitels na die droom om my kinders te sien grootword.”
Grondeis-databasis eerste stap na stabiele landbou
“Die onsekerheid wat die vrot administrasie van grondeise in die landbousektor teweeg gebring het, het die soort ontwrigting veroorsaak wat ons laas in die Anglo-Boereoorlog gesien het.”
Hoër rente nie net slegte nuus vir eiendomsmark
Baie Suid-Afrikaners gaan vanjaar finansiële klippe kou. Dit is dus belangrik dat eiendomsagente binne die raamwerk van ʼn koper se begroting bly en hulle nie aanmoedig om hulself in die moeilikheid in te koop nie.
Ondersoek kom ná NWU-student sterf
Haar dood volg enkele dae nadat ʼn tweedejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch ook dood in haar koshuiskamer aangetref is.
Leerders gestrand ná seun onder skoolbus beland
Busbestuurders in Sedibeng word met die dood gedreig en leerders van verskeie skole sit nou by die huis.