Op ʼn stormagtige nag in ʼn Engelse herehuis word ʼn jong vrou grusaam vermoor.
Alles vir Donderdag 28 Julie 2022
Staat sê dít is nie berou nie
Die staat vra dat Gerhard Jansen van Vuuren 29 jaar direkte gevangenisstraf opgelê word.
Schoenmaker, Le Clos reeds môre in aksie
Die Statebondspele begin amptelik vanaand met die openingseremonie in Birmingham. Suid-Afrikaanse sportliefhebbers kan hul vere vir ’n besige Vrydag regskud. Kry die program hier:
AfriForum stel ultimatum aan Lesufi
“Indien hy nie voor môre reageer nie, word ons ooreenkoms nietig verklaar en sal ons voortgaan met ons lasteraksie teen hom.”
Podlitiek: Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KZN vergeet
In vandeesweek se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende Eskom, min. Lindiwe Sisulu wat wil hê skole moet 50/50 wit en swart wees, en pres. Cyril Ramaphosa se kil ontvangs in KwaZulu-Natal.
Minderhede in Suid-Afrika steeds teiken van diskriminasie
Sistemiese diskriminasie, die bedreiging van privaateiendomsreg, die aftakeling van kulturele erfenis en vyandige, vernederende retoriek teenoor minderheidsgroepe is in 2022 steeds ernstige kwessies in Suid-Afrika.
Orania: Voorbeeld van ʼn privaat dorp met strewe na outonomie
Orania in die Noord-Kaap is ʼn unieke voorbeeld in Suid-Afrika, indien nie die wêreld nie, van ʼn suksesvolle privaat dorp wat op ʼn politieke ideaal, naamlik selfbeskikking vir die Afrikaner, gebou is.
World Ducati-week sluit op hoë noot af
Vir ware aanhangers van Ducati-motorfietse is hierdie meer as net ’n bymekaarkomgeleentheid – dit word amper ’n pelgrimstog.
Vermeende rowers skiet boer in been
Die verdagtes was besig om ʼn kluis in die huis oop te breek.
Huisroof loop skeef vir rowers
Die gesin het in die vroeë oggendure wakkergeskrik terwyl drie mans vuurwapens op hulle gerig het.
Vetplante nou bedreig deur droogte, stroping
ʼn Groeiende vraag na unieke vetplante beteken sommige spesies staan op die rand van uitwissing en altesame 210 vetplantspesies wat in Suid-Afrika aangetref word, word nou as bedreig aangedui.
Veldwagter moontlik deur stropers geteiken
Betrokkenes in natuurbewaringskringe het verneem dat daar verskeie dreigemente was om Anton Mzimba uit die weg te ruim.
Hansen kap na Kiwi-rugbybase, verdedig Foster
“Daar is baie dinge wat deesdae in Nieu-Seelandse rugby hersien word, maar wanneer laas het die administrateurs self ’n bietjie introspeksie gedoen?”
Bekende beeldhouer sterf
Kobus Hattingh was bekend vir sy 6m-hoë standbeeld van oudpres. Nelson Mandela en het tot die einde nog gedroom om sy beeldhouwerk te hervat.
Organisasies hof toe oor beplande gasaanleg
Dit is die eerste keer dat ʼn gasaanleg in ʼn hof in Suid-Afrika betwis word.
Taalgebruik: afstel, uitstel, verdaag
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in gebruik tussen “afstel”, “uitstel” en “verdaag”.
Veldwerk kniehalter Proteas in Bristol
In Rome gooi bygelowige toeriste daagliks duisende euro in die Trevi-fontein vir ’n bietjie geluk. In Bristol moes Jonny Bairstow bloot net die bal in die lug slaan en die Proteas het die res gedoen.
Motorfees op Kyalami is terug!
Die Suid-Afrikaanse motorfees vind vanjaar van 26 tot 28 Augustus by die Kyalami-renbaan in Gauteng plaas.
Kook, kuier én koop saam vir Kanaal 7
“ʼn Klein bietjie ondersteuning deur ʼn groot klomp mense sal ons Christelike gemeenskapradiostasie in staat stel om sy goeie werk voort te sit.”
Fratsongeluk eis sewejarige se nier
Sy het nie verwag dat hul lewens tot stilstand geruk gaan word toe die kinders daardie oggend by hul skool in die Derdepoort-omgewing in Pretoria afgelaai is nie.