Die polisie het die mans betrap met talle selfone, ID’s, nommerplate en selfs ʼn weermaguniform.
Alles vir Donderdag 28 Julie 2022
AIG-kaartjies binne halfdag uitverkoop
Die goeie nuus is dat diegene wat nie onder die gelukkige kaartjiekopers was nie, nou 1 Augustus in hul dagboeke kan merk.
Hope plaaslike talent by wêreldkampioenskap vir uitvoerende kunste
Suid-Afrika het ʼn span van 80 lede wat die land met trots in Hollywood by die 28ste WCOPA verteenwoordig.
Video: ‘Ek kan nooit myself vergewe’
“My bedoeling was nie om Andrea seer te maak nie. Ek voel verskriklik dat ek die een is wat vir haar dood verantwoordelik is.”
Grootste pienk knewel in eeue in Angola ontdek
Dié pienk diamant van 170 karaat is genoem na die myn waar dit ontdek is.
George Floyd: Nog oudpolisiemanne tronk toe
“Al vier beamptes wat betrokke was by die tragiese dood van George Floyd is nou in die federale hof skuldig bevind, tronkstraf opgelê en aanspreeklik gehou vir hul misdade.”
Ervare veldwagter vermoor
Die Timbavati- private natuurreservaat is in rou gedompel nadat sy veldwagterhoof vandeesweek doodgeskiet is.
Nog nie einde van pad vir Denel
“Die finansiële verlies vir werkers is dalk berekenbaar, maar die emosionele en geestelike trefslag sal nooit bereken kan word nie.”
Gesteelde arabierperde teruggevind
Die eienaar van die perde het die diere Dinsdag laatmiddag vir die nag in hul stal toegesluit. Die perde was egter nie daar toe sy die volgende oggend by die stal kom nie.
Gedagte vir die dag: Wat is empatie?
“En Hy sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van hierdie geringstes nie gedoen het nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie.” (Matteus 25:45 – AFR83)