Ons Klyntji, wat op 16 Januarie 1896 in die lewe geroep is, is die eerste en oudste tydskrif in Afrikaans.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Terugblik"
Terugblik: Johann de Lange vier 60ste verjaardag
Johann de Lange het op 22 Desember sy 60ste verjaardag gevier, vandag word die geboorte van Anna Neethling-Pohl herdenk en bekendes soos Randall Wicomb en Chris Barnard se sterftes word ook in die week gedenk.
Terugblik: Die FAK kom tot stand
In dié week van Desember word die totstandkoming van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) herdenk.
Terugblik: Die Afrikaanse Taalgenootskap word gestig
Dié week word die stigting van die Afrikaanse Taalgenootskap in 1905 herdenk, bekendes soos Lizz Meiring en Ivan Botha vier hul verjaarsdae en die dood van legendes soos Willem Postma en Henriette Grové word gedenk.
Terugblik: Herkoms van die woord ‘slawereën’
In die eerste week van Desember word geskiedkundige gebeure soos die eerste hartoorplanting 52 jaar gelede, “slawereën” in 1838 en die vrylating van Breyten Breytenbach in 1982 gedenk.