AfriForum is Dinsdag weer in die hooggeregshof in Pretoria oor die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se voorgenome lewering van helikopters aan die Zimbabwiese Lugmag.
Alles vir die sleutelwoord "Zimbabwe"
AfriForum gereed om Zimbabwe-appèl in grondwethof te verdedig
AfriForum se regspan is gereed om die regering van Zimbabwe se beplande appèl, na die grondwethof, oor die registrasie van ’n bevinding van die SAOG-tribunaal te opponeer.
Appèlhof lewer môre uitspraak oor Zimbabwe se grondvergrype
Indien Zimbabwe se appèl suksesvol afgeweer kan word, sal daar vir die eerste maal in die internasionale regsgeskiedenis voortgegaan word met die geregtelike verkoping van ’n eiendom van ’n staat wat hom aan menseregtevergrype skuldig maak.
Mbeki, die ‘comeback kid’
Terwyl NATO en die rebelle Libië op 26 Augustus 2011 oorrompel en Tripoli ingeneem het, het voormalige president Thabo Mbeki die VSR en SASCO van die Universiteit van Stellenbosch (US) toegespreek om sy beskouing van die “geskiedkundige gebeure” in Noord-Afrika te verduidelik.
Boere maak reeds planne – en sal aanhou
Die landbougemeenskap het die afgelope maande in die media en in onderhandelinge met politici onder skoot gekom dat regeringsbeleid oor grondhervorming te dikwels gekritiseer word…
Om jou kinders vir Afrika groot te maak
’n Tyd gelede het ek ’n boek gelees met die sonderlinge titel, “My hart wil Afrika”, deur Tienie Swanepoel. Sonderling, omdat dit klink of iets…