As deel van die Internasionale Dag vir die Regte van Sekswerkers en Internasionale Vrouedag gaan honderde sekswerkers en menseregte-aktiviste Vrydag in verskeie stede optogte hou.
Alles vir die maand Maart 2013
Êrens is jy
‘n Herontdekking van die liefdesverse van die groot meesters – só vat Randall Wicomb ’n nuwe meesterstuk van sy nuwe getoonsette en uitgevoerde werke saam.
Nege gevangenes los in Klerksdorp
Tien gevangenes het Woensdag omstreeks 13:00 uit polisie-aanhouding by die Klerksdorp-hofselle ontsnap.
Polisieman skiet vriendin, homself
ʼn Vrystaatse polisieman het glo sy vriendin en homself in ʼn veld naby Orkney, Noordwes, geskiet.
Welkom-mynwerker sterf in rotsstorting
ʼn Mynwerker is Woensdag in ʼn rotsstorting by Harmony Gold se Masimong-myn naby Welkom in die Vrystaat dood.
Oscar en beeldpoetsers se paaie skei
Oscar Pistorius en sy familie het paaie geskei met hul beeldpoetsers.
Krugerwildtuin soek Mosambiek-grensheining terug
SANParke het versoek dat die grensheining tussen die Krugerwildtuin en Mosambiek weer opgerig moet word in ’n poging om renosterstropery te beveg.
Danda
Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleêr oom Sarel Vetvoet raak.
Nuuskommentaar: Die president is dood, lank leef die nar
Die afsterwe van die president van Venezuela, Hugo Chavez, hou vir SA besondere lesse in – veral vir diegene wat in nasionalisering van mineralebronne glo.
Foto’s: Groot skade ná waterpyp in Sandton bars
Tien huise in die Morningside-landgoed in Sandton is Donderdag erg beskadig nadat ʼn waterpyp in die gebied gebars het.
Olifant trap twee broers dood
ʼn Olifantbul van die Balule-natuurreservaat in Hoedspruit, Limpopo, het twee broers wat by die reservaat gewerk het, doodgetrap.
Kokkejis
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “kokkejis”
2013 se SA motor van die jaar is…blitsig
’n Tweesitpleksportmotor het vir die eerste keer met die louere van Suid-Afrika se motor van die jaar weggery.
Vlakplaas-bevelvoerder Dirk Coetzee sterf
Dirk Coetzee, die destydse bevelvoerder van die Suid-Afrikaanse Polisie se Vlakplaas-eenheid, is oorlede.
Appèlhof sê oor Fred se saak
Die hoogste hof van appèl in Bloemfontein gaan moontlik vandag besluit of Fred van der Vyver wel kwaadwillig deur die polisie vervolg is weens die moord op sy destydse meisie, Inge Lotz.
Aanval op joernalis veroordeel
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het die aanval op ʼn joernalis in die Oos-Kaap as “skrikwekkend” bestempel.
AfriForum bekommerd oor tekort aan verkragtingstoetsstelle
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dat daar nooit ʼn situasie behoort te wees waar toetsstelle vir seksuele aanranding of verkragting nie by polisiestasies beskikbaar is nie.
Zuma “gesond” ná hy by drie Durbanse hospitale behandel is
President Jacob Zuma (70) is gesond en het slegs vir ʼn reeks mediese toetse gegaan, het sy woordvoerder Mac Maharaj Woensdag gesê.
Plaaswerker sterf ná trekker op hom val
ʼn Plaaswerker is Woensdag in die Wes-Kaap dood nadat ʼn trekker op hom omgeslaan het.
Vangwa-sleep: Slagoffer se gedenkdiens gehou
Die vrou van oud-president Nelson Mandela was onder die roubeklaers wat Woensdag ʼn gedenkdiens vir Mido Macia (27), die Mosambiekse taxibestuurder wat dood is nadat hy agter ʼn polisievangwa aangesleep is, bygewoon het.